Reaching your Potential

Reaching your Potential 'n Plek waar elke kind se menswees raakgesien word en sy uniekheid beklemtoon word!

Reaching your Potential is a place where each special needs learner has a place to shine!

03/09/2026

Nuwe maand! Nuwe geleenthede!

20/07/2026

Kwartaal 3

13/07/2026

Laaste week van vakansie!

15/01/2026

Is jy opsoek na 'n lekker au pair pos?
Stuur my asb 'n Whatsapp met jou CV en kort beskrywing van wie jy is!

15/01/2026

Die 2026 skooljaar is nou amptelik aan die gang. Mag elkeen vrede en vreugde ervaar en baie hoogtepunte bereik!

24/07/2025

Psalm 33:5
Hy het geregtigheid en reg lief, die hele wêreld is vol van die Here se troue liefde.

23/07/2025

1 Samuel 2:2
Daar is geen heilige soos die Here nie, buiten U is daar nie een nie, daar is geen rots soos ons God nie.

22/07/2025

Efesiërs 6:12

Ons stryd is nie teen vlees en bloed nie, maar teen elke mag en gesag, teen elke gees wat heers oor hierdie sondige wêreld, teen elke bose gees in die lug.

27/06/2025

3 weke vakansie het aangebreek
🥳🥳🥳

23/06/2025

Amper vakansie-tyd!
🥳🥳🥳

Address

Pretoria
0081

Opening Hours

Monday 08:00 - 18:00
Tuesday 08:00 - 18:00
Wednesday 08:00 - 18:00
Thursday 08:00 - 18:00
Friday 08:00 - 15:00
Saturday 09:00 - 12:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Reaching your Potential posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Reaching your Potential:

Shortcuts

Share