Blinkoog Monnies Naskooltuiste

Blinkoog Monnies Naskooltuiste Blinkoog Monnies Naskooltuiste is 'n naskoolsorg diens geleë op die Laerskool Monument Park skool gronde.

Inskrywings vir 2026 is oop.
11/11/2025

Inskrywings vir 2026 is oop.

Einde van die jaar wink vir ons, en ons speel van vandag af meer as wat ons werk.Maar speel! Is goed
27/11/2024

Einde van die jaar wink vir ons, en ons speel van vandag af meer as wat ons werk.
Maar speel! Is goed

25/11/2024

Nou kyk, hoe lekker hoola hoop sy. Laat middag na huiswerk speel ons op die rugby veld.

Ons klein leeshoekie waar maats kan kom boeke uitneem of sit en lees.Ons waardeer ook boek donasies.xx
25/11/2024

Ons klein leeshoekie waar maats kan kom boeke uitneem of sit en lees.
Ons waardeer ook boek donasies.xx

Nog n paar plekke oop vir Gr 1- 2025......
25/11/2024

Nog n paar plekke oop vir Gr 1- 2025......

Tyd om in te skryf!!
25/11/2024

Tyd om in te skryf!!

Daar is nog 'n paar plekkies beskikbaar om maats in te skryf vir 2025
24/11/2024

Daar is nog 'n paar plekkies beskikbaar om maats in te skryf vir 2025

Daar is 520 voetjies en spoortjies by Monnies wat in die  middae loop na ons naskooltuiste Oppiwerf
16/10/2024

Daar is 520 voetjies en spoortjies by Monnies wat in die middae loop na ons naskooltuiste Oppiwerf

Hope September vakansie pret Oppiskoolwerf.
08/10/2024

Hope September vakansie pret Oppiskoolwerf.

So maak ons gereed vir n opwindende vakansieprogram
07/06/2024

So maak ons gereed vir n opwindende vakansieprogram

Address

Lion Road, Monument Park
Pretoria
0105

Opening Hours

Monday 13:30 - 17:30
Tuesday 13:30 - 17:30
Wednesday 13:30 - 17:30
Thursday 13:30 - 17:30
Friday 13:30 - 17:30

Telephone

0716043978

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Blinkoog Monnies Naskooltuiste posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Blinkoog Monnies Naskooltuiste:

Shortcuts

Share