08/12/2015
Wie kort nog plek vir jou 4-5 en 5-6 jarige vir 2016? Het jou kind n sosiale uitdaging of leer agterstande? Dan is ons speelskool se Gr.RR en Gr.R klasse net vir jou. Kom gesels gerus om meer te hoor ed n of jy belangstel. Kunsterapie sal in skooltyd aangebied word as deel van kurrikulum.