Homeschooling: Keppies Tutorsentrum

Homeschooling: Keppies Tutorsentrum

Share

Keppies is 'n geregistreerde Impak Onderwys tutorsentrum waar jy 'n top - presteerder kan word

Keppies Tutorsentrum is 'n geregistreerde Impak Onderwys sentrum (sentrum kode: H4671). Ons bedien skoolkinders vanaf Gr4-12 wat op daaglikse basis skool bywoon van 8:00 - 13:30, Maandag tot Vrydag. Leerders word formeel onderrig in aparte klaskamers (ingedeel volgens graad) in alle vakke volgens voorgeskrewe kurrikulums van die Gauteng Onderwys Departement. Elke kind word voorsien van 'n volledig

Want your school to be the top-listed School/college in Pretoria?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Telephone

Website

Address


94 Grysduiker Street, Florauna
Pretoria
0182