Moot Kinderkinetika

Moot Kinderkinetika

Share

Kinderkinetika is 'n wetenskaplike grootmotoriese program vir kinders. Ons werk voorkomend, stimule Wat is Kinderkinetika? Dit word geleentheidsvensters genoem.

Kinderkinetika is ‘n spesialiseringsrigting wat fokus op die groot motoriese ontwikkeling van kinders vanaf geboorte tot 13 jaar . Die term Kinetika (Kineses), wat beweging beteken, verwys na die verbetering, ontwikkeling, stimulering en regstelling van kinderbeweging in die ouderdomskategorie 0-13 jaar. Dus werk ʼn Kinderkinetikus ontwikkelend en stimulerend asook remediërend met kinders. Kinderk

09/06/2026

Koordinasie het oefening nodig, oefen dit gereeld!

27/05/2026

Deel 2 van n reeks aktiwiteite wat julle tuis kan doen om grootmotoriese ontwikkeling te bevorder!

Deel die video met iemand wat jy weet idees nodig het!

Photos from Moot Kinderkinetika's post 26/05/2026

Ons het dit geniet by Kwetterkousies se Atletiekdag hierdie afgelope naweek 🤩🏃‍♂️⛹️‍♀️🐠

18/05/2026

Deel 1 van n reeks aktiwiteite wat julle tuis kan doen om grootmotoriese ontwikkeling te bevorder!

Deel die video met iemand wat jy weet idees nodig het!

22/04/2026

Koördinasie help met sport, skryf en selfvertroue.

Ontwikkel hierdie vaardighede deur speel.

Kontak ons gerus vir enige navrae, skryf jou kind in!

en beheer

Photos from Kinderkinetika / Kinderkinetics's post 15/04/2026

Dag 3 van Kinderkinetika Bewusmakingsweek 👏

Photos from Kinderkinetika / Kinderkinetics's post 13/04/2026

Bewusmakingsweek dag 1 🤩

08/04/2026

April fokus ons op BALANS EN BEHEER.

Hoekom balans belangrik is.

Balans is die basis van alle beweging!

Kom werk aan balans by

en beheer

30/03/2026

Uithouvermoë

Wanneer kinders fisies sterker is, hou hulle langer aan probeer.

Ontwikkel uithouvermoë deur beweging!

en stewig

09/03/2026

Postuur
Swak postuur = vinniger moeg en minder konsentrasie.

Kom werk aan liggaamsbeheer by Moot Kinderkinetika.

en stewig

Want your school to be the top-listed School/college in Pretoria?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Address


1212 Walter Avenue, Waverley
Pretoria
0186

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:30 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 13:00