I Like 2 Study

I Like 2 Study ilike2study is ‘n aanlynstudiekursus met video ‘s en interaktiewe materiaal gerig op die laerskoolkind van graad 4- graad 7 Die Engelse weergawe is oppad!

Ilike2study is ‘n aanlynstudiekursus met video ‘s en interaktiewe materiaal gerig op die laerskoolkind van graad 4- graad 7. Hier word kinders begelei om stap vir stap hulleself beter te leer ken, te weet hoe hul d**k en hoe hul, hul verskillende sintuie gebruik tot voordeel van hul eie leer. Deur middel van videomateriaal en prente word kinders geleer hoe om ‘n breinkaart saam te stel en wat die verskil tussen ‘n breinkaart en ‘n vloeidiagram is. Hulle word ingesluit by die aanleer van geheuetegnieke en visueel gestimuleer om verskillende tegnieke te ontdek en dan in hulle akademiese werk te gaan toepas tot voordeel van hulself. Watter kind sukkel nie met tydsbeplanning of soms bietjie stres nie. Ontspanningstenieke, beplannning van tyd om te leer, beantwoording van ‘n vraestel en nog vele meer word vir die Afrikaanse leerder in verskillende afdelings aangeleer. Ouers word aangemoedig om saam met hul kind deur die kursus te werk en veral te help om die verskillende profieltoetse in te vul.

www.leerslim.co.zaDie voorsprong wat elke kind verdien!
10/04/2023

www.leerslim.co.za
Die voorsprong wat elke kind verdien!

Die kursus bestaan uit video's wat in 11 hoofstukke aangebied word. Die totale "video kyk-tyd" is ongeveer 2 en 'n half ure lank, maar elke hoofstuk is in kort dele opgedeel. Dus kan u kind teen sy eie tempo werk, dele daarvan doen en later weer inskakel en hervat waar hy laas gestop het.

DIE KURSUS LEER JOU MEER OOR:Jou eie unieke persoonlikheid en sterkhede.Hoe jou brein inligting verwerk.Waarom lees en d...
07/04/2023

DIE KURSUS LEER JOU MEER OOR:
Jou eie unieke persoonlikheid en sterkhede.
Hoe jou brein inligting verwerk.
Waarom lees en die vermoë om te konsentreer so belangrik is.
Wat visuele, ouditiewe en kinestetiese waarneming beteken.
Die vermoë om te kan orden en klassifiseer.
Breinkaarte en vloeidiagramme.
Geheuetegnieke.
Goeie beplanning en tydsbestuur
'n Gesonde lewenswyse.
Goeie eksamengewoontes en toetstegnieke.
www.leerslim.co.za

Slegs R1250 vir volle program met 12 maande toegang.Die voorsprong wat elke kind verdien!www.leerslim.co.za
02/04/2023

Slegs R1250 vir volle program met 12 maande toegang.
Die voorsprong wat elke kind verdien!
www.leerslim.co.za

www.leerslim.co.zaELKE KIND IS UNIEK3 VRAELYSTE WYS JOU:◦  Breindominansie◦  Intelligensieprofiel◦  Leerstylvoorkeur
07/03/2023

www.leerslim.co.za
ELKE KIND IS UNIEK
3 VRAELYSTE WYS JOU:
◦ Breindominansie
◦ Intelligensieprofiel
◦ Leerstylvoorkeur

Die kursus bestaan uit video's wat in 11 hoofstukke aangebied word. Die totale "video kyk-tyd" is ongeveer 2 en 'n half ure lank, maar elke hoofstuk is in kort dele opgedeel. Dus kan u kind teen sy eie tempo werk, dele daarvan doen en later weer inskakel en hervat waar hy laas gestop het.

Vir besprekings, prysopsies of meer inligting, kontak gerus vir Theresa theresavdb@mweb.co.za.
10/02/2023

Vir besprekings, prysopsies of meer inligting, kontak gerus vir Theresa [email protected].

Bespreek jou kind se plek asap!Ons spring die 18de Februarie weg.Groete,Theresa
08/02/2023

Bespreek jou kind se plek asap!
Ons spring die 18de Februarie weg.
Groete,
Theresa

Address

Monumentpark
Pretoria
0181

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when I Like 2 Study posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to I Like 2 Study:

Shortcuts

Share

Category