05/10/2026
BAIE GELUK MET JOU VERJAARSDAG, ME. ANEBEL MOSTERT!
Baie geluk met jou verjaarsdag, Anebel! Mag jy vandag werklik gevier word vir wie jy is. Ons wens vir jou ’n jaar vol betekenis, vervulling van drome en vrede in jou hart. Die spore wat jy los, is onuitwisbaar. Dankie vir dit wat jy agterlaat in Montie-harte. Lekker verjaar!