Genius Generation 2007

Genius Generation 2007 Ontdek jou unieke INLIGTINGVERWERKINGSTYL. Ontwikkel 'n LEERSTRATEGIE wat daarby pas en PRESTEER mak Leerontwikkeling
Studiebegeleiding
Life Coaching

11/07/2023

Motivation is what gets you started. Habit is what keeps you going...
•
•
•
- Jim Ryun

So opgewonde oor die nuwe Genius Generation met 'n hele string nuwighede!
05/05/2021

So opgewonde oor die nuwe Genius Generation met 'n hele string nuwighede!

28/07/2019

Almal het seker teen hierdie tyd alreeds hulle 2de kwartaal se punte/rapporte gekry. Daardie punte kan soveel beter lyk aan die einde van die jaar. En, wat selfs beter is, is dat dit soveel makliker wees om daardie punte te kry.

GENIUS GENERATION kan help!

15/01/2017

Oor die afgelope 10 jaar het Genius Generation die lewens van baie kinders aangeraak en in baie gevalle ingrypende verander. Kinders leer hoe om te leer en hulle toon merkwaardige verbetering in hulle skoolprestasie.

Sessies vind op 'n individuele basis plaas en alle vaardighede word direk op skoolwerk toegepas sodat die kind sommer tydens die sessies die vaardighede kan bemeester.

Address

210 Francolinstraat, Montanapark
Pretoria
0182

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Genius Generation 2007 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Genius Generation 2007:

Shortcuts

Share