13/11/2021
Kom koop gerus sporthempies, skorte en kortbroeke teen afslagpryse !!!
Ons verskaf skool uniforms, en puik gehalte sportdrag, en ander handige produkte, teen lae pryse aan
Kontak Adri via whatsapp 0604197190 om te reël vir enige besoeke buite normal Skoolwinkel ure.
13/11/2021
Kom koop gerus sporthempies, skorte en kortbroeke teen afslagpryse !!!
13/11/2021
Kom gerus in die volgende 2 tot 3 weke, en benut ons November afslag, met oormaat voorraad agv Covid19 pandemie in 2020.
Ons skuif all Osie klere na ons Brooksgym sportwinkel en ontvang u graag tussen 6h00 en 18h00 .... kontak 0605197190 (Adri Brooks) vir toegang by die hek.
13/11/2021
Benut die oormaat voorraad wat in Covid19 grendeltyd opgehoop het, voor ons almal die heerlike Desemver vakansie na 'n geseënde jaar geniet.
Ons beplan om reeds op 15 Desember 2021 die skoolwinkel te sluit, tot ons DV vroeg Januarie weer oopmaak, en op 12 Januarie 2022 die kooljaar afskop.
12/08/2021
Laerskool Pretoria-Oos Amptelike Blad
14/02/2021
22/05/2020
| Monday | 10:00 - 18:00 |
| Tuesday | 10:00 - 15:00 |
| Wednesday | 10:00 - 15:00 |
| Thursday | 10:00 - 15:00 |
| Friday | 10:00 - 15:00 |
| Saturday | 09:00 - 16:00 |