Hoërskool Elandspoort Klas van 1992

Hoërskool Elandspoort Klas van 1992 Hier kan ons op hoogte bly van mekaar se doen en late, ons kinders se prestasies en ook ou memories met mekaar deel. Onthou julle dit nog?

Ons groep was bestempel as DIE GROEP aller tyde. Std 6 - Die soetste
Std 7 - Die ondernemendste
Std 8 - Die meest ondeugende
Std 9 - Die beste matriek afskeid in jare (ook meeste geld ingesamel)
Std10 - Die meeste leerlinge skool geslip op een dag. Hier kan ons met mekaar in verbinding bly, wanneer daar 'n reunie gepland word etc. Ook kan ons wanneer een van ons skool vriende aktief op Facebook word, hulle dadelik uitnodig na die groep. So bly ons op hoogte van alles.

30 Jaar Reunie 08.10.2022 Bush and Buck
10/10/2022

30 Jaar Reunie 08.10.2022 Bush and Buck

09/10/2022

30 Jaar Reunie 08.10.2022 Bush and Buck

23/08/2022
Manne en Maninne van 92Ons moet volgende jaar 30 Jaar Reunie doenVul gou die Poll in om net basiese inligting te kryShar...
13/10/2021

Manne en Maninne van 92
Ons moet volgende jaar 30 Jaar Reunie doen
Vul gou die Poll in om net basiese inligting te kry
Share met al ons makkers van 92

Hoe lank wil jy bly?, Hoeveel sal julle wees?, Hoe ver is jou Maks ry vir 1 dag?

08/01/2021

Mense, het iemand dalk foto, of weet waar is Mnr Swanepoel deesdae?

08.07.2017 kuier kuier en nogmals kuier!!!!
09/07/2017

08.07.2017 kuier kuier en nogmals kuier!!!!

Kuier 08.07.2017 Dankie Geannie wat 'n heerlike kuiertjie!
09/07/2017

Kuier 08.07.2017
Dankie Geannie wat 'n heerlike kuiertjie!

25/05/2017
28/03/2017

Daar was tog onlangs reunie. Waar is die foto's?

Neumann clan kamera
31/10/2012

Neumann clan kamera

Address

Van Den Berg Straat
Pretoria
0186

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hoërskool Elandspoort Klas van 1992 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share