Pretoria is KOUD! Deel asb jou vinnige, bekostigbare kerrie-resep met ons :)
Koek En Tert
LEKKER RESEPTE EN GESELS BLAD WAAR ONS OOR EN WEER UITRUIL ...
VOLG DIE VOLGENDE LINK VIR ONS HEERLIKE RESEPTE
https://www.facebook.com/KoekEnTert/photos_stream
21/09/2022
R10 se brooddeeg-balle reg om in die oond te gaan.
Uie, rissie en 'n soppoeier en ons eet dip en tip :)
Wat maak jy gewoonlik met jou hoenderlewers?
08/09/2022
Deel jou vinnige Donderdag-aand gereg met ons :)
Kan dalk net 'n mamma of pappa help vanaand wat lekker moeg is na die week en honger monde wag by huis!
Vir hierdie een:
400-500g maalvleis
1 ui
400g pasta
Speserye/Souse/Knoffel van jou keuse.
Braai jou ui gevolg deur jou maalvleis. Gooi vir hom met enige spesery van jou keuse, jy kan selfs jou amper-leeg s***e ook byvoeg,
Kook jou pasta vir 7 minute.
Meng als saam , rasper kaas bo-oor en in die oond vir paar minute.
24/02/2022
Hulle is lekker NET so of versmoor in 'n ietsie soet en mal!
Bak saam die kiddies die naweek :)
VANIELJE KOLWYNTJIES
Om n basiese kolwyntjie te bak moet nie vir jou 'n kopseer gee nie , hou hierdie resep byderhand
4 eiers
5ml vanielje
400 ml suiker
2 k meel
10ml bakpoeier
1k warm water
halwe koppie olie
knippie sout
Voorverhit jou oond 180C.
Meng saam:
eiers
vanielje
suiker
Sif in jou droë bestandele.
Meng water en olie by.
Skep in pannetjies (driekwart vol) en bak vir 12 - 14min.
Hierdie maak 24 kolwyntjies
GENIET!
21/10/2021
Mammas, moenie laat pappa of mamma se afsterwe julle in finansiële verknorsing nalaat nie. Ek is 'n onafhanklike adviseur en kan help met meer as een tipe produk, self om net te sorg dat die duur skoolgelde betaal word of om 'n spaarplan in plek sit vir studies.
Stuur my 'n epos dan kry ons die perfekte sak-pas doel in plek vir jou gesin.
Epos: [email protected]
PS: Lekker spoeg en plak spaarbussie-idee
15/10/2021
Gister kom 'n vriendin hier aan met 'n koek, lekker gelyk maar niks wat my asem wegslaan, weereens besef jy oordeel nie met die oog op slag.
Ek deel graag met julle, en sal beter foto plaas as ek eers by die winkels was.
Yogi Sip Koek
3 eiers
200ml suiker - sy gebruik witsuiker want hy is bietjie soeter
500ml koekmeel
15ml bakpoeier
* gebruik selfraising en los die bakpoeier uit
knypie sout
250ml Yogi-sip, absoluut jou keuse van geur
5ml vanieljegeursel
125ml olie
HOE MAAK JY?
Verhit oond tot 180. Smeer 2 X 20cm koekpanne deeglik.
Klits eiers en suiker.
Meng gesifte, droë bestandele met Yogi-sip asook die bestandele wat oorbly.
Verdeel in jou panne en bak 30 minute lank, toets hom met die mespunt om seker te maak.
GENIET!
28/03/2020
Het dit as kind gekry, om die soettand te stil.
BREAD KOEKSISTERS
RECIPE FROM LEONÉ DU TOIT
375g Sugar
500ml Water
5ml Vanilla essence
* Boil syrup for 10 minutes. Place in deep freeze till very cold.
* Take thick slices of white bread divide into three portions or cut out with cookie cutter.
* Fry in deep oil till golden brown.
* Place directly into syrup and take out immediately.
ENJOY!
25/10/2019
Ziploc Brood
BENODIGHEDE:
Spray & Cook vir jou panne
1 k warm water
3 koppies all-purpose
1 pakkie yeast
3 Eetlepels olyfolie (kookolie ook reg)
2 teelepels sout
Kwart koppie suiker
METODE:
Voorverhit jou oond tot 190grade
Voorberei jou panne om deeglik te spuit
Neem sakkie en volg die volgende by:
Slegs 1 koppie meel vir nou
Suiker
Gis
Warm water
Seel jou sakkie en meng die inhoud deur dit te meng tussen jou hande.
Laat die mengsel rus vir 10minute
Voeg nou nog 1 koppie meel by saam die sout en olie, seel en meng weer.
Voeg dan die laaste koppie meel by en werk weer deur.
Haal inhoud uit sakkie en knie vir 5 minute en sit 'n lappie oor en rus vir 30min.
Verdeel in pannetjies en verf met olie of botter en bak vir 30minute.
GENIET!
25/10/2019
Chocolate Peanut Butter Cheerios Cups | Peanut Butter Cup Recipe These Chocolate Peanut Butter Cheerios Cups are made with 5 healthy ingredients: Cheerios, dark chocolate, ococonut oil, peanut butter & brown rice syrup.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Contact the school
Website
Address
Pretoria
0181