Kiddo Kleuterskool

Kiddo Kleuterskool Kiddo Kleuterskool is 'n privaat instansie wat by die Gauteng Departement van Onderwys, Tshwane Munisipaliteit asook by SA Childcare geregistreer is.

Klein 5 (t/a Kiddo Kleuterskool) is 'n Christelike skool en met positiewe dissipline skep ons 'n veilige omgewing waar elke kind tot hul volle potensiaal kan ontwikkel.

📍18de Laan, 764, Rietfontein, Pretoria, 0084

☎️Bel of WhatsApp: +27699016703 Die skool is in 1983 gestig, wat ons uitgebreide ervaring in die versorging en opvoeding van babas en kleuters bied. Ons is 'n Christelike skool en met

positiewe dissipline skep ons 'n veilige omgewing waar elke kind tot hul volle potensiaal kan ontwikkel. Ons bied gestruktureerde lesse en volg die CAPS-leerplan, soos vereis deur die Departement van Onderwys asook 'n ekstra uitgebreide leerplan soos opgestel deur Kiddo om die leerders 'n verder hupstoot te kan gee. Ons personeel is professioneel opgelei om na elke kind se fyn motories, groot motories, kognitief, sosiaal en emosionele ontwikkeling om te sien en te verryk. Saam met hierdie behoeftes, is ons hier om kinders toe te laat om pret te hê in 'n veilige en betroubare omgewing. Dit opsigself bied vir ouers gemoedsrus om hul kinders gedurende die dag by Kiddo te los.Klasse word in Afrikaans aangebied. Ons fasiliteit bedien kinders van 3 maande tot 6 jaar met 'n verskeidenheid van aktiwiteite tot skoolgereedheid in die Moot, Pretoria.

06/05/2026
29/04/2026

By Kiddo Kleuterskool leer ons elke dag deur speel en verskeie ander aktiwiteite 🖌️🎨

15/04/2026

Klein 5 (t/a Kiddo Kleuterskool) is 'n Christelike skool en met positiewe dissipline skep ons 'n veilige omgewing waar elke kind tot hul volle potensiaal kan ontwikkel.

📍18de Laan, 764, Rietfontein, Pretoria, 0084

☎️Bel of WhatsApp: +27699016703

Ons bied die volgende aan:
🌟Gestruktureerde onderrig.
🌟Ontbyt, broodjies, vrugte en middagete.
🌟Snoepie.
🌟Bak-en-brou.
🌟Daaglikse verslae en foto's.
🌟Ruim klaskamers.
🌟Groot speelterrein.
🌟CCTV.

Ekstra (uitgesluit):
☀️Buitemuurse aktiwiteite
☀️In- en uitstappies

27/03/2026

Vandag was ons babatjies aan die volgende blootgestel met net één eenvoudige aktiwiteit:

• Fyn motoriese ontwikkeling
• Hand-oog-koördinasie
• Probleemoplossing
• Onafhanklike spel

Ons maak ook seker dat elke baba deur die dag genoeg liefde en aandag kry—want dit bly die belangrikste deel van ontwikkeling ❤️

20/03/2026

Maatjies het lekker baljaar in die water vandag! Maatjies het gegly op die waterwurm en aan verskeie ander aktiwiteite deelgeneem by Kiddo Kleuterskool!

Address

18de Laan, 764 Rietfontein
Pretoria
0084

Opening Hours

Monday 06:15 - 17:30
Tuesday 06:15 - 17:30
Wednesday 06:15 - 17:30
Thursday 06:15 - 17:30
Friday 06:15 - 17:30

Telephone

+27107462862

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kiddo Kleuterskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Kiddo Kleuterskool:

Shortcuts

Share