Werklike Wiskunde Hulp

Werklike Wiskunde Hulp Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Werklike Wiskunde Hulp, Pretoria.

28/05/2020

Moet nie dat Covid 19 jou onder kry nie. Jy kan nog steeds goeie punte kry vir jou wiskunde, al werk jy van die huis af.

Vir 'een op een' ondersteuning via Zoom of WhatsApp kontak Mariette van Reenen by 076 421 6684.

14 jaar ondervinding in tuis onderwys vir kinders van alle grade.

09/04/2020

Vertel bietjie vir ons: Wat is op hierdie stadium jou grootste behoefte vir wiskunde hulp aanlyn?

So...... sal jy graag maandeliks wil sessies bywoon waar ons seker maak jy verstaan die grondbeginsels van die wiskunde ...
13/02/2020

So...... sal jy graag maandeliks wil sessies bywoon waar ons seker maak jy verstaan die grondbeginsels van die wiskunde waarmee jy besig is?
Jy wil tog nie agter raak, of later besef jy verstaan dit eintlik nie.

10/04/2019

Address

Pretoria
1000

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

0828986030

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Werklike Wiskunde Hulp posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share