15/05/2026
πΉππ π π£πΉ
Geniet elke oomblikπ©΅
Laerskool Stephanus Roos. Waar 'n Rosie altyd hoΓ«r groei - Tot Bo
15/05/2026
πΉππ π π£πΉ
Geniet elke oomblikπ©΅
15/05/2026
πΉπ
π
π
π
π
π
‘ π
₯π
π
‘π
π
π
π
‘πΉ
Baie geluk met jou verjaarsdag mnr. Werner, mag dit 'n mooi en geseΓ«nde jaar wees.π©΅
14/05/2026
πΉβπππππ§πππ£π₯πππππ€ πΉ
Kyk hoe skyn die sonstrale oor ons Rose en die Kruis. Dankie Here vir die seΓ«ninge wat ons het.
πΉβπππππ§πππ£π₯πππππ€ πΉ
Vanoggend het ons Rose tot eer van Ons Vader 'n pragtige diens gehou. Dankie aan al ons ouers en leerders wat dit bygewoon het. Dankie AmΓ© Venter en Antru le Roux vir die pragtige lied
14/05/2026
πΉHemelvaartπΉ
Vandag vier ons Hemelvaart β die dag waarop Jesus opgevaar het na die hemel.
Mag hierdie dag vir elkeen van ons Rose βn herinnering wees aan hoop, geloof en God se teenwoordigheid in elke seisoen van die lewe. Dankie vir die liefde, gebede en leiding wat julle daagliks gee. GeseΓ«nde Hemelvaartdag aan al ons RoseπΉ
13/05/2026
πΉNuus uit die klaskamerπΉWatersiklus take: Graad 2
Hier is 'n paar voorbeelde van hoe oulik ons Rose se take gelyk het.
Mooi so Rose.
13/05/2026
πΉβπππππ§πππ£π₯πΉ
13/05/2026
Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Monica Muller Monica, Rachel Smith Steyn, Chanel DeWet, Cathy Mare, Gerda Otto, SK ExaucΓ© Tokala, Sakkie Loftus, Esmari Nel, Fransien Van Den Merwe, Wynand Van Wyk
12/05/2026
πΉDankie Ovie Nuus - Amptelik πΉ
12/05/2026
πΉβπ¦πππͺπΉ
Baie geluk seuns. Sterkte vir die volgende rondte.
12/05/2026
πΉπΈπππ βπππππππ£π€πΉ
Julle het goed gedoen Rose.
| Monday | 07:00 - 14:00 |
| Tuesday | 07:00 - 14:00 |
| Wednesday | 07:00 - 14:00 |
| Thursday | 07:00 - 14:00 |
| Friday | 07:00 - 14:00 |