Eduplex Pre-, Primary and High School

Eduplex Pre-, Primary and High School

Share

Eduplex is an independent Pre-, Primary and High School, situated in Queenswood, Pretoria. FIFA Global Citizen Education Fund Guaratee (Cohort 1)

The first democratically elected President of South Africa, Mr Nelson Mandela, opened The Rihs Early Childhood Development Centre as a pre-school facility in January 2002. Our pre-school is registered at the Department of Health and Welfare and accommodates children from Grade 0000 (2 years and 10 months) up to Grade 0. Eduplex Primary School opened in January 2003 as the first fully inclusive fun

18/08/2026

Wat gebeur wanneer nuuskierigheid, liefde en wêreldklas-onderrig bymekaar kom? ✨

Kom beleef dit self by Eduplex! 💛

Op 20 Augustus nooi ons jou na ons Opedag. Kom stap deur ons klaskamers, ontmoet ons personeel en kry ’n kykie na die wonderlike leer wat elke dag hier plaasvind.

Ervaar die liefde en omgee wat ons skool kenmerk.
Sien hoe ons kinders se potensiaal gekoester en ontwikkel word.

18/08/2026
Photos from Eduplex Pre-, Primary and High School's post 17/08/2026

Baie geluk aan die Top 10 leerders. Julle prestasie tydens kwartaal 2 maak ons trots!

16/08/2026

🌟 JOU KIND SE REIS BEGIN HIER! 🌟

Is jy op soek na ’n plek waar jou kind veilig, gelukkig en met doelgerigte onderrig kan groei?

Kom kuier saam met ons op 20 Augustus tydens ons Opedag!

Ons nooi jou om saam met ons deur ons klasse te stap, ons wonderlike onderwysers te ontmoet en te sien hoe wêreldklas-onderrig elke dag in ons klaskamers plaasvind.

Kom sien dit self.
Kom ervaar die Eduplex-verskil.

Ons kan nie wag om julle te verwelkom nie! 🌟

13/08/2026

En so samel ons 38 jasse in vir PEN in ons produksie week! Baie dankie aan elkeen wat 'n bydrae gemaak het. Ons waardeer elke jas.

13/08/2026

🌟 KOM KUIER SAAM MET ONS OP ONS OPEDAG! 🌟

Op 20 Augustus maak ons graag ons deure oop en nooi ons jou uit om Eduplex van nader te leer ken! 💛

Kom stap saam met ons deur ons klasse en ervaar wêreldklas-onderrig in aksie. Sien self hoe ons leer deur speel, hoe ons, ons leerders ondersteun en hoe ons ’n liefde vir leer van die begin af kweek.

Kom ontmoet ons span, ervaar ons unieke leeromgewing en ontdek hoekom Eduplex die plek is waar klein mense groot drome begin droom!

Photos from Eduplex Pre-, Primary and High School's post 09/08/2026

🔢 Wiskunde begin reeds in die voorskool! 🌈

Wiskunde is soveel meer as net syfers en somme. In die voorskool ontwikkel ons kinders se wiskundige denke deur te speel, ontdek, bou, sorteer, tel, vergelyk en probleme op te los. 🧠✨

By Eduplex Voorskool glo ons dat kinders die beste leer wanneer hulle dit ervaar en geniet. Daarom maak ons van leer ’n speelse, praktiese en betekenisvolle ervaring. 🎲

Want your school to be the top-listed School/college in Pretoria?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Telephone

Address


1186 Dormer Street
Pretoria
0186

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00