Pedigog

Pedigog By Pedigog doen ons dinge op ‘n unieke wyse, en dit begin by ‘n absolute fokus op dit wat ouers nodig het om huiswerk met hulle kinders aan te pak.

Ons verstaan dat jy nie noodwendig ‘n graad in onderwys verkry het net omdat jy die ouer van ‘n Gr1 geword het nie. Juis daarom is Pedigog produkte nie geskryf uit ‘n juffrou perspektief nie, maar uit ‘n ouer perspektief. Al Pedigog se produkte is gebasseer op praktiese ervaring en adresseer dus gewone ouers se gewone probleme met Gr1 huiswerktyd. Jy sal byvoorbeeld vind dat ons syferkaarte smal genoeg is om 1-20 gemaklik langs mekaar uit te pak (belangrik vir plekwaardes) want huiswerk spasie is dikwels beperk. Verdermeer is Pedigog vasgenael in die moerdertaal konsep want navorsing het bewys kinders doen beter in die grondslagfase jare wanneer hulle in hul moedertaal onderrig word. Daarom dan ‘n reeks hoë kwaliteit leermiddels spesiaal in Afrikaans vir Afrikaans. Alles wat jy nodig het om jou Eendjie deur te sien (en kalm te bly) is in ons produk lyste beskikbaar. Plus ons oulike PediBlog gee praktiese advies vir huiswerk tyd. Kortom, hierdie webwerf is geskep om ouers te help om hulle kinders te help. Ons weet jy gaan dol wees hieroor.

15/08/2016
Moet nie ons Herfs Promosie misloop nie. 30% AF op die Pedigog Kernpak! Promosie eindig 31 Mei.
09/05/2016

Moet nie ons Herfs Promosie misloop nie.
30% AF op die Pedigog Kernpak!
Promosie eindig 31 Mei.

09/05/2016

Kyk gerus ons video wat die Pedigog voordele vir jou en jou kind in 'n neutedop verduidelik.

Goeie nuus! Vier van ons topverkopers is nou weer in voorraad: ABC Flitskaarte, Meervoudige Vokaal Flitskaarte, Wiskunde...
10/12/2015

Goeie nuus! Vier van ons topverkopers is nou weer in voorraad: ABC Flitskaarte, Meervoudige Vokaal Flitskaarte, Wiskunde Flitskaarte en Wiskunde Simbole. Waarvoor wag jy?

Handig vir jou kinders se badkamer(s). Sit dit op waar hulle dit kan sien en toepas.
21/11/2015

Handig vir jou kinders se badkamer(s). Sit dit op waar hulle dit kan sien en toepas.

Pediblog - Wenk  #3 Higiëne lessie
20/11/2015

Pediblog - Wenk #3 Higiëne lessie

Goeie persoonlike higiëne is een van die maklikste maniere om jou kind teen gedurige siekwees te beskerm. Ons vertel jou hoekom. Klik op die 'read more' skakel.

18/11/2015

Vraag van 'n mamma: "Gaan Pedigog nie my kinders ander tipe goed leer as wat die skool hulle leer nie? Die skole is nogal spesifiek op hoe hulle somme ensovoorts gedoen wil he...ek is bekommerd dat Pedigog dalk verwarring kan veroorsaak?" Ons antwoord gerus: "Pedigog ondersteun die CAPS kurrikulum en help om konsepte, soos dit in die klas verduidelik word, weer tuis te verduidelik, veral omdat kindertjies nie altyd die les die eerste keer verstaan nie. Pedigog is dus ondersteunend tot huiswerk, nie teenstrydig, en ouers kan dit met groot gemoedsrus aankoop."

Address

Pretoria
0181

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Pedigog posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category