20/09/2026
Die Menlo dogters speel hulle harte uit by die Tuks All Girls Festival. Goeie muurbal, maar meer belangrik - sportief en vriendelik !
Lekker speel vandag en lekker rus daarna. Dankie aan Mnr Henro vir sy ondersteuning by die bane
Baseline Racquets
Dunlop Sports SA
World of Squash - promoting skillz in squash