Laerskool Saamspan

Laerskool Saamspan Laerskool Saamspan is 'n Afrikaans medium skool met 'n visie as skool om 'n verskaffer van voortrefl

Landloop nuus πŸƒπŸƒ
05/09/2026

Landloop nuus πŸƒπŸƒ

Sagtebal πŸ₯ŽDit was ons laaste liga wedstryd teen Pierneef. Uitslae:0/10 - wen 12-110/11 - wen 13-30/12 - wen 12-20/13 - v...
04/09/2026

Sagtebal πŸ₯Ž

Dit was ons laaste liga wedstryd teen Pierneef.

Uitslae:

0/10 - wen 12-11
0/11 - wen 13-3
0/12 - wen 12-2
0/13 - verloor 0-13

Baie geluk aan al ons spanne. Al ons spanne dring ook deur na die uitspeel wedstryde.πŸŽ‰

Ons is trots op julle! ⭐

Lekker verjaar juffrou Megan! πŸŽ‰
03/09/2026

Lekker verjaar juffrou Megan! πŸŽ‰

02/09/2026
Landloop nuusπŸƒ πŸƒ Ons atlete het die naweek aan die landloop Distrik kompetisie deelgeneem.Baie geluk aan die volgende le...
02/09/2026

Landloop nuusπŸƒ πŸƒ

Ons atlete het die naweek aan die landloop Distrik kompetisie deelgeneem.

Baie geluk aan die volgende leerders wat deur is na die Gauteng Kampioenskappe wat op die 12de September plaasvind.

⭐ Mieke Boshoff
⭐ Jaden Germishuizen
⭐ AJ Meiring
⭐ Mckayla Meiring (afwesig)

Baie geluk en sterkte vir elkeen van julle.

Ons is trots op julle!

πŸ₯Ž SAGTEBAL-NUUS πŸ₯ŽBaie geluk aan ons Sagtebalspanne wat week na week hard werk, groei en steeds uitstekende prestasies le...
02/09/2026

πŸ₯Ž SAGTEBAL-NUUS πŸ₯Ž

Baie geluk aan ons Sagtebalspanne wat week na week hard werk, groei en steeds uitstekende prestasies lewer! 🩡

Dankie vir die ongelooflike gees waarmee julle elke keer die veld betree en die passie waarmee julle speel. Ons sien julle harde werk raak en ons is trots op julle! ⭐

πŸ₯Ž Uitslae teen Laerskool Simon Bekker

T-Ball | Vriendskaplik

0/10: 3–10 verloor
0/11: 9–11 verloor
0/12: 15–4 WEN! πŸŽ‰
0/13: 10–6 WEN! πŸŽ‰

Baie geluk aan al ons spelers én afrigters! 🩡

Julle maak ons trots! πŸŽ‰β­
Hou aan hard werk, hou aan glo en geniet elke oomblik op die veld! πŸ₯ŽπŸ’ͺ

Lekker verjaar mnr Malcolm! πŸŽ‰
01/09/2026

Lekker verjaar mnr Malcolm! πŸŽ‰

Geagte Ouers en GemeenskapOns het in die nag 'n besoeker by ons skool gehad wat by ons klasse ingebreek het.As iemand da...
31/08/2026

Geagte Ouers en Gemeenskap

Ons het in die nag 'n besoeker by ons skool gehad wat by ons klasse ingebreek het.

As iemand dalk die man herken, kontak asb ons hoof by [email protected].

Landloop nuusπŸƒ πŸƒ Dit was ons skool se eerste keer wat ons aan die City School cluster byeenkoms deelgeneem het.Baie gelu...
24/08/2026

Landloop nuusπŸƒ πŸƒ

Dit was ons skool se eerste keer wat ons aan die City School cluster byeenkoms deelgeneem het.

Baie geluk aan ons atlete wat almal deur gedring het na die Distrik byeenkoms op 29 Augustus.⭐

Ons is trots op elkeen van julle!

Bok Vrydag πŸ‡ΏπŸ‡¦Ons Samies staan bankvas agter die Bokke!
21/08/2026

Bok Vrydag πŸ‡ΏπŸ‡¦

Ons Samies staan bankvas agter die Bokke!

Address

H/V Daniel En Dennyssenstraat Mountain View
Pretoria
0082

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laerskool Saamspan posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Laerskool Saamspan:

Shortcuts

Share