07/09/2026
🧠 Biolink Braintraining
Ons program fokus op die boublokke van konsentrasie.
* Ons versterk en herbou die kognitiewe paaie in die brein deur gespesialiseerde tegnologie (ontwikkel deur NASA) en werk met die student se breingolwe.
👉 Ons leer ’n kind hoe om te konsentreer.
🔍 Stap 1: Focus-assessering
* Koste: R800
* Bepaal hoe ’n student inligting prosesseer en hul konsentrasievlak.
🗣️ Terugvoer:
* Volledige terugvoersessie met ouers
* Bespreek resultate, pad vorentoe en betaalopsies
⏳ Programduur:
* 18 tot 21 maande
‼️Program moet voltooi word‼️
* 2 addisionele Focus-assesserings ingesluit.
Laat weet gerus as julle enige vrae het.🌱
Annetjie Dombai
082 856 7768