Tuindwergies Kleuterskool Pta Tuine

Tuindwergies Kleuterskool Pta Tuine Tuindwergies kleuterskool! Opsoek na n goeie kleuterskool in Tuine? Kom loer gerus by ons. Ons vat babas vanaf 6 weke tot graad R. Kontak my by 0788311330

Die Speel, Leer, Wen kurrikulum word gevolg. Die kurrikulum is die voorloper vir CAPS wat vanaf graad R gevolg word. Ons klassies bied jou kind die geleentheid om mylpale te behaal en ten volle te ontwikkel. Babamasering en rek en strek oefeninge word daagliks in babaklasse gedoen. Ons gee baie aandag aan nodige stimulasie en persepsuele ontwikkeling. Ons het n gekwalifiseerde graad R juffrou en ons volg die departementele CAPS program in die graad R klas. Vorige jare se graad R maats presteer goed op skool en baie van hulle is top presteerders. Bak-en-brou en WEN-spel aktiwiteite is ingesluit by skoolfonds. Die doel van die WEN-spel program is om u kind se motoriese ontwikkeling in geheel te laat ontwikkel. Kom sluit gerus by die wenspan aan!

Lekker bederf vandag - Lentedag, gister was springkasteel 😊
04/09/2026

Lekker bederf vandag - Lentedag, gister was springkasteel 😊

En so klim elke klein lyfie pens en pootjies binne elkeen van ons se harte in ❤️❤️
02/09/2026

En so klim elke klein lyfie pens en pootjies binne elkeen van ons se harte in ❤️❤️

01/09/2026
SPECIAL SPRING OFFER 🌸🌼Valid for September and OctoberEnroll your child now for the remainder of 2026 or for 2027 and re...
26/08/2026

SPECIAL SPRING OFFER 🌸🌼
Valid for September and October
Enroll your child now for the remainder of 2026 or for 2027 and receive 30% off your first month’s fees! 🎉

A very important lesson to teach our children
20/08/2026

A very important lesson to teach our children

18/08/2026
16/08/2026

CPR TRaining 15 August 2026

Address

Sannie Straat 733 Pretoria Tuine
Pretoria
0082

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Tuindwergies Kleuterskool Pta Tuine posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Tuindwergies Kleuterskool Pta Tuine:

Shortcuts

Share

Category