Magonjatjie

Magonjatjie Magonjatjie se konserte stimuleer verbeelding, emosionele-, kommunikasie- en sosiale vaardighede, terwyl almal sommer hope pret het!

Dis nie net 'n mooi katjie nie, sy mamma is bittervinnig!! Gaan kyk my nuwe video oor die pragtige jagluiperd, Maatjies!
27/07/2026

Dis nie net 'n mooi katjie nie, sy mamma is bittervinnig!! Gaan kyk my nuwe video oor die pragtige jagluiperd, Maatjies!

22/07/2026

Meer as 20 vrae wat kinders laat wonder...

🐍 Lui? Wie noem jy lui?
🦓 Wie is Pajamaperd?
🐘 Wat het 40 000 spiere?
🐅 Wie sluip hier?

As jou kind lief is vir diere, gaan hulle hierdie reeks geniet.
Kort, prettige Afrikaanse dieredokumentêre vir 4–8 jariges.

▶️ Nou op YouTube: Magonjatjie

09/07/2026

Nes jy daar sê, Jean-Jacques - wees 'n ster, moenie die boelie voer nie! Gee daai man 'n melkskommel!

Amper weer konsert-tyd! Joegaai, Maatjies! Ons kan nie wag om julle te sien nie. Pierneefteater 1 Julie, 10 uur. WhatsAp...
26/06/2026

Amper weer konsert-tyd! Joegaai, Maatjies! Ons kan nie wag om julle te sien nie. Pierneefteater 1 Julie, 10 uur. WhatsApp +27 72 460 5568

Baie dankie vir die lekker kuiertjie Vrydag, Poortjies! Ek weet sommer julle weet nou almal hoe om nie die boelie te voe...
15/06/2026

Baie dankie vir die lekker kuiertjie Vrydag, Poortjies! Ek weet sommer julle weet nou almal hoe om nie die boelie te voer nie!
Hou aan oefen:
Ek stap weg.
Ek luister nie.
Ek speel nie eenkant nie.
Ek sê vir iemand.
Magonjatjie is sommer baie trots op julle!

Het jy ons geselsie met Tannie Christelle Webb-Joubert op RSG Kuns gemis?Ons het gesels oor Magonjatjie en die Boelies, ...
28/05/2026

Het jy ons geselsie met Tannie Christelle Webb-Joubert op RSG Kuns gemis?

Ons het gesels oor Magonjatjie en die Boelies, kinderteater, poppe, goggas, boelies… en hoekom ons glo dat klein kinders reeds die vermoë het om groot verskille te maak. 🐞🎭

Baie dankie aan Christelle Webb-Joubert en RSG vir die geleentheid om iets van Magonjatjie se wêreld te deel.

Luister gerus hier na die onderhoud 👇

https://omny.fm/shows/rsg-kuns/magonjatjie-pak-boelies

Hoe meer kinders verstaan wat aangaan… hoe beter kan hulle daarop reageer. Jopie Koen Sunieda Kelber

://omny.fm/shows/rsg-kuns/magonjatjie-pak-boelies

Christelle Webb-Joubert kuier gesels met Sunieda Kelber en Magonjatjie oor hulle nuwe produksie oor boelies.

25/05/2026

Ons gesels saam met Christelle Webb-Joubert op RSG Kuns oor Magonjatjie en die Boelies — ’n produksie wat die wêreld van insekte gebruik om met kinders oor boeliegedrag, weerbaarheid en groot emosies te gesels. Jopie Koen

En ja… Magonjatjie gaan ook sy sê hê 👀🌿

🕗 Môreaand om 20:00 op RSG
📻 Luister gerus saam.

Hoe meer jy weet, hoe meer gee jy om.

Gelukkige Wêreld Skilpaddag, ou Grotes!
23/05/2026

Gelukkige Wêreld Skilpaddag, ou Grotes!

Welkom by Magonjatjie se Dieredokumentêr! 🐾 In Episode 3 leer ons alles oor die SKILPAD 🐢 Skilpaaie beweeg stadig – maar hulle gee nooit op nie en hou aa...

https://www.linkedin.com/posts/magonjatjie_boeliegedrag-grondslagfase-lewensvaardighede-activity-7462419305180352513-fZa...
21/05/2026

https://www.linkedin.com/posts/magonjatjie_boeliegedrag-grondslagfase-lewensvaardighede-activity-7462419305180352513-fZaa?utm_source=share&utm_medium=member_desktop&rcm=ACoAABl0PqgBc8cwfN6hWafBpM3utMfM2CbK6d4

Boeliegedrag begin nie eers in hoërskool nie. In die grondslagfase sien ons dit dikwels reeds as terg, uitsluit, afknou, “baas speel” of iemand bangmaak. Voor ’n kind kan besluit hoe om te reageer, moet hy eers besef: “Hierdie is nie sommer net speel nie. Iemand is besig om met my te mors. ...

Address

Pretoria

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Magonjatjie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Magonjatjie:

Shortcuts

Share