04/12/2025
Hallo Liewe Ouers en Vriende,
Ons het groot nuus!
Ons het ongelukkig toegang tot hierdie bladsy se additionele admin "settings" verloor (tegniese probleme!), en daarom het ons 'n splinternuwe blad begin.
Maak seker jy ๐๐๐ ๐ en ๐๐ค๐ก๐ Little Blessings Dagsorg Menlo om op hoogte te bly van al die pret, aktiwiteite en belangrike kennisgewings by die skool.
Ons wil nie hรช enige mamma of pappa moet uitmis op fotos van hul klein blessings nie.
๐ Klik asb "๐๐๐ ๐" & "๐๐ค๐ก๐ก๐ค๐ฌ" ๐ Deel hierdie post op jou tydlyn.
Help ons asseblief om die woord te versprei deur hierdie plasing te DEEL! ๐
Dankie vir die ondersteuning! ๐ป