Laerskool Lynnwood Alumni

Laerskool Lynnwood Alumni Hierdie is 'n Alumni blad vir alle oud Lynnwood Laerskool leerders, personeel, ouers en vriende! 2017 is die 50 jarige herdenking van Laerskool Lynnwood.

Dis weer tyd…Laerskool Lynnwood se Krieket Akademie Gholf-en Rolbaldag op Vrydag, 8 September 2023 by Wingate Country Cl...
24/04/2023

Dis weer tyd…

Laerskool Lynnwood se Krieket Akademie Gholf-en Rolbaldag op Vrydag, 8 September 2023 by Wingate Country Club.

Kontak Ethan Gouws: 082 922 9232 of Sharise Janse van Rensburg: 082 348 3060.

[email protected]
[email protected]

22/08/2017

Laerskool Lynnwood vier 50 jaar se bestaan met ń feestelike konsert: 4-50!

Dit vind plaas vanaf 18-21 September 2017 en daar is beperkte kaartjies vir Almunilede beskikbaar.

Ons wil graag in kontak kom met die heel eerste personeelkorps asook hoofleiers van 1967.
OF
Indien jy deelgeneem het aan die oorloop vanaf Laerskool Menlopark in 1967, kontak my gerus.

Sharise Janse van Rensburg: 0823483060 / [email protected].

🎉Veels geluk Laerskool Lynnwood met die 50 jaar bestaansjaar vandag!
01/07/2017

🎉Veels geluk Laerskool Lynnwood met die 50 jaar bestaansjaar vandag!

Van toeka tot nou(Saamgestel deur Carla Nel)
16/05/2017

Van toeka tot nou

(Saamgestel deur Carla Nel)

08/02/2017

Ons is opsoek na ou Jaarblaaie en Kaspase van 1980 - 2003. Indien jy dalk nog een van bogenoemde in jou besit het, kontak as vir Sharise by [email protected].

22/01/2017

Neem ń paar minute en voltooi gerus hierdie vraelys:

https://www.surveymonkey.com/r/WR3HTDV

Web survey powered by SurveyMonkey.com. Create your own online survey now with SurveyMonkey's expert certified FREE templates.

22/01/2017

Aandag alle oud-Lynnies. Deel asseblief jul fotos van toe jy in Laerskool Lynnwood was... ons is opsoek na nog fotos vir ons opkomende funksies en Jaarblad! Of epos na [email protected]

LYNNIES.... van toe tot nou... Loer gerus na dié video...https://vimeo.com/200161216
22/01/2017

LYNNIES.... van toe tot nou... Loer gerus na dié video...https://vimeo.com/200161216

This is "LS Lynnwood Video Export Final" by LSLynnwood on Vimeo, the home for high quality videos and the people who love them.

Was jy deel van die personeelkorps of ken jy iemand op die foto? Kontak my by sharise@lynnwoodlaer.co.za.
12/01/2017

Was jy deel van die personeelkorps of ken jy iemand op die foto? Kontak my by [email protected].

Address

Pretoria
ZA

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laerskool Lynnwood Alumni posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Laerskool Lynnwood Alumni:

Shortcuts

Share

Category