12/04/2026
📚✨ ONE DAY ONLY — EDUCATION RESOURCE SPECIAL! ✨📚
Teachers, parents & homeschoolers — don't miss this!
Today ONLY the Reading Card Set and “Storiekaart Reeks” are just R10 per book! 🎉
✔️ 25 Reading Cards in each book
✔️ Perfect for Foundation Phase learners
✔️ Builds reading confidence & fluency
✔️ Easy to print & use immediately
Give your learners the extra reading support they deserve — at an unbeatable price! 💡📖
⏰ Today only — Limited-time offer
🔗 Links in the comments
11/04/2026
🎉 Hier is jou kans!🎉
Daar is slegs 15 GRATIS PDF-boekies van My Practice book 2 beskikbaar op my webblad. Daarna kos dit weer R45 — so maak seker jy kry joune vinnig!
📚 Let wel: Die boekie is tans slegs in Engels beskikbaar.
Volg hierdie maklike stappe:
1️⃣ Klik op die skakel:
https://juffroumetnpassie.co.za/product/my-practice-book-2/
2️⃣ Sit die boek in jou mandjie
3️⃣ Gaan na jou mandjie en "koop" die boek (Gratis!)
✨ Moenie uitmis nie — eerste 15 kry dit GRATIS!
ONTHOU ASSEBLIEF OM 'N REVIEW OP DIE WEBSITE TE PLAAS BY DIE PRODUK.
07/04/2026
🎉 Hier is jou kans!🎉
Daar is slegs 20 GRATIS PDF-boekies van My Practice book 1 beskikbaar op my webblad. Daarna kos dit weer R35 — so maak seker jy kry joune vinnig!
📚 Let wel: Die boekie is tans slegs in Engels beskikbaar.
Volg hierdie maklike stappe:
1️⃣ Klik op die skakel:
https://juffroumetnpassie.co.za/product/my-practice-book-1/
2️⃣ Sit die boek in jou mandjie
3️⃣ Gaan na jou mandjie en "koop" die boek (Gratis!)
✨ Moenie uitmis nie — eerste 20 kry dit GRATIS!
01/04/2026
🎉 Raai wat?!
Ons 3 nuwe produkte is 50% afgemerk tot en met 2 April 2026 @ 14:00.
Nee, dit is nie ’n April Fools-grappie nie!
👉 Koop nou jou storiekaarte of die oefenboek vir Graad R-maatjies.
Die Afrikaanse weergawe is ook amper beskikbaar!
Produkte wat afgemerk is:
Storiekaarte
Reading cards
My practice book
🎉 Guess what?!
Our 3 new products are 50% off until 2 April 2026 @ 12:00.
No, this is not an April Fools’ joke!
👉 Get your story cards or the practice book for Grade R learners.
The Afrikaans version is also almost available!
Products on sale:
Story cards
Reading cards
My practice book
30/03/2026
📘 My Practice Book 1
This book is amazing for extra practice or homework for a Grade R learner!
Learning made easy! 🎉
Help your child build confidence with tracing, colouring, and simple activities. 71 pages!
Perfect for early learners 👧👦
Get yours today!
https://juffroumetnpassie.co.za/product/my-practice-book-1/
24/03/2026
📚 Reading Cards Set 1 – Fun & Easy Reading!
Help children to read with confidence!
✨ 25 simple story cards
✨ Easy sentences + cute pictures
✨ Perfect for Grade 1
✨ Great for home or classroom
Build reading skills, learn new words, and grow a love for reading! ❤️
https://juffroumetnpassie.co.za/product/reading-cards-set-1/
15/03/2026
📚 Storiekaarte Reeks 1 – Lees op ’n prettige manier!
Help jou kind om selfvertroue in lees te bou met hierdie eenvoudige en prettige storiekaarte.
✨ Wat jy kry:
• 25 storiekaarte met kort, eenvoudige sinne
• Pragtige prente
• Perfek vir Graad 1
• Ideaal vir klasgebruik of tuislees
Hierdie storiekaarte help kinders om:
✅ nuwe woorde te leer
✅ makliker te lees
✅ ’n liefde vir lees te ontwikkel
👧👦 Perfek vir ouers, juffrouens en tutors wat kinders wil help om leesvaardighede te verbeter.
https://juffroumetnpassie.co.za/product/storiekaarte-reeks-1/