Radikale Redenaar

Radikale Redenaar Redenaars, hier waar ons praat en lees, in Engels en Afrikaans, regoor Suid Afrika. Redenaars op skoolvlak is meer as net praat-kompetisies.

Die RRF streef daarna om vir ALMAL die geleentheid te bied om voor ‘n gehoor op te tree deur ‘n toespraak te lewer. Nie net lewer redenaars ‘n positiewe bydrae tot elke spreker se selfvertroue nie en selfkonsep nie, maar dit dra ook tot verbeterde kommunikasievermoëns by. Ons poog om die RRF so lekker, lig en informeel as moontlik te hou. Klem val op aanmoediging en motivering, eerder as kritiek.

Oos-Kaap finaal sprekers het hulle beste gegee.
17/06/2025

Oos-Kaap finaal sprekers het hulle beste gegee.

Wes-Kaap sprekers het weer eens groot gegaan!
25/05/2025

Wes-Kaap sprekers het weer eens groot gegaan!

23/05/2025

Neem kennis dat daar by die Wes Kaap streeksfinaal in lokaal 2 vanaf Gr 11 tye verander het.

13/05/2025

Neem kennis dat Gauteng inskrywings nou gesluit is.

06/05/2025

Neem kennis dat die datum van Mpumalanga streeksfinaal skuif van 16 Augstus 2025 na 23 Augustus 2025.

Ons spog met sprekers van Vrystaat streeksfinaal.Knap gedaan julle!!
27/04/2025

Ons spog met sprekers van Vrystaat streeksfinaal.
Knap gedaan julle!!

16/04/2025

Die datum vir instuur van videos vir Wes-Kaap het reeds gesluit, dus versoek ons dat indien u nog nie gestuur het dit voor Vrydag 18 April 2025 sal stuur, tensy gereël is met die kantoor.

07/03/2025

Vrystaat videos het reeds gesluit dus word videos nie meer aanvaar na Woensdag 12 Maart tensy gereël met die kantoor.

06/03/2025

Ons versoek dat alle navrae asseblief per e-pos gerig word aan [email protected] en nie op hierdie blad.

03/03/2025

Net om te herinner dat Wes-Kaap inskrywings 26 Maart 2025 sluit.

Dit was 'n voorreg om die juniors van  Laerskool Skuilkrans se Skitterfees te beoordeel. Baie geluk aan al die deelnemer...
20/02/2025

Dit was 'n voorreg om die juniors van Laerskool Skuilkrans se Skitterfees te beoordeel. Baie geluk aan al die deelnemers en hou so aan!

Voorspoedige 2025!!!Ons sien uit na leerders wat hul menings met ons kom deel.Loer gerus op ons web: radikaal.com waar d...
29/01/2025

Voorspoedige 2025!!!
Ons sien uit na leerders wat hul menings met ons kom deel.
Loer gerus op ons web: radikaal.com waar die datums, inskryfvorm en alle inligting rakende deelname beskikbaar is.
Navrae kan per epos gestuur word aan [email protected]

Address

Pretoria

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Radikale Redenaar posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Radikale Redenaar:

Shortcuts

Share