HA Akademie

HA Akademie HA Akademie bied aan leerders 'n avontuurlustige leeromgewing met passievolle personeel.

Graad R & 1: Reënwolke🌧️
07/09/2026

Graad R & 1: Reënwolke🌧️

Graad 4 Kuns: lente🌷🪴🌻
07/09/2026

Graad 4 Kuns: lente🌷🪴🌻

Graad 5 Kuns: Lente happies🍦🍧
07/09/2026

Graad 5 Kuns: Lente happies🍦🍧

Graad 2 & 3 Kuns: Besoedeling 🚙🥤
07/09/2026

Graad 2 & 3 Kuns: Besoedeling 🚙🥤

Baie geluk met jou verjaarsdag Nathan!🤩🥳Baie dankie vir die lekker bederf.🧁Mag die Here jou seën vir nog baie jare!🙌
03/09/2026

Baie geluk met jou verjaarsdag Nathan!🤩🥳

Baie dankie vir die lekker bederf.🧁

Mag die Here jou seën vir nog baie jare!🙌

🩵 O N S  M A A K  ‘N  V E R S K I L 🩵
01/09/2026

🩵 O N S M A A K ‘N V E R S K I L 🩵

©️🌿 Wat maak HA Akademie anders?🍏Kleingroep onderrig🍏Veilige Christelike, geloofsgebasseerde leeromgewing🍏Uitkomsgebasee...
01/09/2026

©️🌿 Wat maak HA Akademie anders?

🍏Kleingroep onderrig
🍏Veilige Christelike, geloofsgebasseerde leeromgewing
🍏Uitkomsgebaseerde hoofstroom kurrikulum
🍏Leerdergesentreerde inklusiewe onderwys met ryk hulpronne
🍏Gekwalifiseerde personeel
🍏Opvoedkundige uitstappies
🍏 Veilige, goed ingerigte speelareas
🍏Addisionele leermateriaal en ekstra verryking
🍏Naskool op die perseel

🍏Kontak ons vir meer inligting
🍏084 585 7414
🍏[email protected] 😁©️

Geseënde Lentedag aan elkeen! 🌹🌻🌸Ons vier vandag die lente wat uiteindelik aangebreek het – 'n seisoen van kleur, lewe e...
01/09/2026

Geseënde Lentedag aan elkeen! 🌹🌻🌸

Ons vier vandag die lente wat uiteindelik aangebreek het – 'n seisoen van kleur, lewe en hernuwe hoop.

Terwyl ons hierdie pragtige dag vier en onsself geniet te midde van die blomme en sonskyn, mag elkeen van ons net weereens besef dat die Skepper – wat die blomme met soveel sorg en prag aantrek (Matteus 6:28-30) – jou vandag toedraai met Sy onfeilbare, ewige liefde.

Jou nuwe seisoen wag reeds op jou – nie net in die natuur om jou nie, maar diep binne jou gees, oor jou gesin, en voor jou toekoms. Wat ook al agter jou lê, die Here maak alle dinge nuut in hierdie lente. 🌱

Mag jy vandag rus in Sy genade, jubel in Sy goedheid, en wandel in die seën wat Hy vir jou voorberei het.

Geniet hierdie geskenk van 'n nuwe dag en 'n nuwe seisoen! 🌷☀️

🌷G E L U K K I G E  L E N T E D A G 🌼
01/09/2026

🌷G E L U K K I G E L E N T E D A G 🌼

Address

249 Geranium Straat, Magalieskruin
Pretoria

Opening Hours

Monday 07:00 - 15:00
Tuesday 07:00 - 15:00
Wednesday 07:00 - 15:00
Thursday 07:00 - 15:00
Friday 07:00 - 15:00

Telephone

+27845857414

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when HA Akademie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to HA Akademie:

Shortcuts

Share

Category