Ons 2 jarigesโฆ.๐๐
Emmanuel Kindersentrum
Jou Kind se Tweede Huis in Pretoria-Oos. Veilige, Liefdevolle en Christelik-gebasseerde Sorg en Opvoeding. Babas tot Graad 7 Naskool
๐๏ธ๐ Sensoriese en morsige spel maak leer pret! Dit stimuleer babas se nuuskierigheid, moedig ontdekking aan en help hulle om op โn natuurlike manier die wรชreld om hulle te verken. ๐๐ถโจ
30/05/2026
๐ฑ Nog โn waardevolle leergeleentheid saam met Sigi Lottering!
Ons het meer geleer oor wat kinders se gedrag vir ons kommunikeer en hoe om elke unieke kind, soos God hulle gemaak het, beter te verstaan en te ondersteun. Ons doel is om kinders te bemagtig om gemaklik in hul eie lyfies te wees en in โn veilige, liefdevolle omgewing te leer en groei. ๐โจ
Die MOS Inisiatief
Ons Graad RRโฆ.
๐๐ง โn Week vol pret en leer!
Ons het insekte ontdek, gebak en gebrou, en ons koรถrdinasie en balans geoefen. ๐
๐ Ons Naskool ๐
โn Inklusiewe, veilige tweede huis vir kinders van Graad Rโ7. โค๏ธ
Waar leer, speel en gelukkige kinders belangrik is!
๐ Huiswerkhulp
โฝ Pret & speel
๐ Liefdevolle sorg en toesig
Laerskool Constantiapark
Die MOS Inisiatief
Musiek en intrumente๐ฅ๐ช
Van tromme tot driehoeke, vandag was vol musiek, laggies en vrolike ritmes!
๐ชฒ Insekte pret! ๐
Ons het met skeersand en goggas gespeel, goggas gesorteer, met krale geryg en goggas met kwassies opgespoor. Die maats het ook pompoms met wasgoedpennetjies vasgeknyp om kolle vir die lieweheersbesies te maak. ๐๐ค
๐ Groot motoriese vaardighede help babas om hul wรชreld te ontdek. Deur beweging ontwikkel hulle belangrike kognitiewe vaardighede. In ons babaklas kry elke baba daagliks die kans om spelenderwys te leer en groei. ๐
Ons het hierdie week die wonderlike wรชreld van insekte ontdek! Met sensoriese spel, vergrootglase en kreatiewe aktiwiteite het die maats goggas, kewers en ruspes ondersoek en meer geleer oor hoe belangrik hulle in die natuur is. ๐ฟ๐โจ
Die MOS Inisiatief
๐ฆ๐๐ Instappie oor insekte
Vandag het ons verskillende insekte met vergrootglase ondersoek en meer oor hulle geleer! ๐ฟ๐
Die MOS Inisiatief
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Contact the school
Telephone
Address
Kenmarstraat 517
Pretoria
0181
Opening Hours
| Monday | 06:00 - 18:00 |
| Tuesday | 06:00 - 18:00 |
| Wednesday | 06:00 - 18:00 |
| Thursday | 06:00 - 18:00 |
| Friday | 06:00 - 18:00 |