Laerskool Lynnwood Krieketakademie

Laerskool Lynnwood Krieketakademie By die Krieketakademie gaan dit nie net oor prestasie nie maar oor blootstelling en geleentheid.

Daarom word alle afrigting gemeet op elke leerder se potensiaal en individuele vaardigehede. Tradisie is belangrik en dit word altyd uitgebeeld in spanwerk. Die krieketakademie streef daarna om krieket by jong spelers te bevorder en ontwikkel op alle vlakke.

Baie geluk Llewelyn Labuschagne wat die afgelope naweek vs Trinityhouse sy 50ste paaltjie vir die jaar gevat het. Llewel...
30/10/2024

Baie geluk Llewelyn Labuschagne wat die afgelope naweek vs Trinityhouse sy 50ste paaltjie vir die jaar gevat het.

Llewelyn word slegs die 2de speler in die geskiedenis van die skool wat dit regkry om 1000 lopies en 50 paaltjies te behaal in dieselfde jaar.

Wel gedaan Llewelyn. Ons is baie trots op jou.

Baie geluk Llewelyn Labuschagne wat onlangs tydens 'n ligawedstryd sy 1000ste lopie vir die jaar geslaan het. Baie geluk...
24/10/2024

Baie geluk Llewelyn Labuschagne wat onlangs tydens 'n ligawedstryd sy 1000ste lopie vir die jaar geslaan het.

Baie geluk Llewelyn ons is baie trots op jou.

Baie geluk Jaime du Plessis wat tydens die Kaap toer sy 50ste paaltjie as paaltjiewagter laat kantel het. Jaime is slegs...
24/10/2024

Baie geluk Jaime du Plessis wat tydens die Kaap toer sy 50ste paaltjie as paaltjiewagter laat kantel het.

Jaime is slegs die 2de paaltjiewagter in die skool se geskiedenis wat dit kon regkry.

Wel gedaan Jaime. Ons is baie trots op jou.

Baie geluk Reuben Wolfaardt wat tydens die Kaap toer sy 50ste paaltjie vir die jaar gevat het. Baie mooi Reuben. Ons is ...
24/10/2024

Baie geluk Reuben Wolfaardt wat tydens die Kaap toer sy 50ste paaltjie vir die jaar gevat het.

Baie mooi Reuben. Ons is trots op jou.

Baie geluk aan Renzo Kruger wat tydens die Stadsbeker finaal sy 1000ste lopie vir die jaar geslaan het. Wel gedaan Renzo...
24/10/2024

Baie geluk aan Renzo Kruger wat tydens die Stadsbeker finaal sy 1000ste lopie vir die jaar geslaan het.

Wel gedaan Renzo. Ons is trots op jou.

Die 1ste Krieketspan het 17-20 Oktober die voorreg gehad om Kaap toe te toer. Die seuns het baie goed gespeel en al hull...
24/10/2024

Die 1ste Krieketspan het 17-20 Oktober die voorreg gehad om Kaap toe te toer. Die seuns het baie goed gespeel en al hulle het al hulle wedstryde gemaklik gewen.

Donderdag vs Rondebosch:
25 Beurte - Wen met 51 lopies

Vrydag vs Paul Roos uitnodiging:
30 Beurte - wen met 8 paaltjies
10 Beurte - wen met 3 lopies

Saterdag vs Kenridge:
40 Beurte - wen met 9 paaltjies
10 Beurte - wen met 61 lopies

Sondag vs Capetown Cricket Academy:
20 Beurte - wen met 8 paaltjies

Baie geluk manne en dankie vir die manier hoe julle die skool se naam hoog gehou het, op en van die veld af.

Baie geluk Ivan Roux wat die eerste speler in die skool se geskiedenis is wat 'n 1000 lopies en 50 paaltjies in 'n jaar ...
13/09/2024

Baie geluk Ivan Roux wat die eerste speler in die skool se geskiedenis is wat 'n 1000 lopies en 50 paaltjies in 'n jaar behaal het. Ivan het die reuse mylpaal sommer in dieselfde wedstryd bereik.

Dit is die tweede jaar in 'n ry wat Ivan 50 paaltjies vat. In 2023 neem hy 60 paaltjies.

Wel gedaan Ivan. Lynnies is baie trots op jou.

26/05/2023

If you believe that there isn't a lot of promising young talent in SA, you are mistaken2022 brought Dewald Brevis into the spotlight. Could 2023 be Steve Sto...

Please watch Laerskool Lynnwood Old Boy Steve Stolk amazing innings. He is one to watch for the future!
25/05/2023

Please watch Laerskool Lynnwood Old Boy Steve Stolk amazing innings. He is one to watch for the future!

If you believe that there isn't a lot of promising young talent in SA, you are mistaken2022 brought Dewald Brevis into the spotlight. Could 2023 be Steve Sto...

Baie geluk aan Johan Strijdom wat gister sy 50ste paaltjie vir Laerskool Lynnwood gekry het. Baie geluk Joe, ons is baie...
29/10/2022

Baie geluk aan Johan Strijdom wat gister sy 50ste paaltjie vir Laerskool Lynnwood gekry het. Baie geluk Joe, ons is baie trots op jou!

Address

Rodericks Weg Lynnwood
Pretoria
0081

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laerskool Lynnwood Krieketakademie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Laerskool Lynnwood Krieketakademie:

Shortcuts

Share