Pienkvoet-Pret Silver Lakes Area

Pienkvoet-Pret Silver Lakes Area Ontwikkeling en stimulasie klassies vir mamma en babas 3 maande tot 3 jaar.

Dit is hier waar jy ‘n kind se boublokke vir die res van hul skoolloopbaan vorm.⠀
Kry die geleentheid om in 'n ontspanne atmosfeer jou baba speel-speel te stimuleer en ontwikkel. Hierdie is heerlike kwaliteit-tyd met mekaar.⠀
⠀
Die aktiwiteite is vir jou baba se ouderdom uitgewerk om te verseker dat ouderdom-spesifieke mylpale bereik word.⠀
⠀

23/09/2026

Tatta kwartaal 3 👋🏽
#

20/09/2026

Our little car wash crew is making a splash! 💦
At Pienkvoet-Pret Silver Lakes, we turn everyday activities into exciting learning adventures! 💗

18/09/2026

Verjaarsdag maatjie? Ons hou sommer partytjie na klas🎈

Magic magietyd op die mat🎵Daar is iets besonders aan ons 3–6 maande maatjies op die mat. Klein ogies wat nuuskierig volg...
15/09/2026

Magic magietyd op die mat🎵

Daar is iets besonders aan ons 3–6 maande maatjies op die mat. Klein ogies wat nuuskierig volg, glimlaggies wat vorm en babatjies wat die wêreld ontdek deur musiek, beweging, sosialisering en spel.

🌈 3-6maande klas. Donderdae 11:00-12:00.

When the Pienkvoet-Pret Tannie is clearly enjoying the class more than the kids! Warning to all moms: Pienkvoet-Pret cla...
07/09/2026

When the Pienkvoet-Pret Tannie is clearly enjoying the class more than the kids!

Warning to all moms: Pienkvoet-Pret classes may cause unexpected singing, dancing and a serious case of wanting to be a toddler again! 🤪💕✨

04/09/2026

Our little ones had the best time exploring and getting messy during Spring Week — painting with all sorts of kitchen utensils and discovering that creativity can come from the most unexpected places! 🌸🥄🌈

31/08/2026

"Dankie liewe Ouma vir u liefde elke dag
Dankie liewe Ouma vir die sonskyn in u lag
Dankie liewe Ouma u is altyd vir my daar
Dankie liewe Ouma elke dag die hele jaar"

🎶Nádine

Ouma- en Oupadag by Pienkvoet-Pret Silver Lakes was ’n viering van liefde, lag en groei. Hoe kosbaar is dit nie, as drie...
30/08/2026

Ouma- en Oupadag by Pienkvoet-Pret Silver Lakes was ’n viering van liefde, lag en groei. Hoe kosbaar is dit nie, as drie generasies tyd maak vir mekaar? 👶🏼👵🏼👴🏼🌈

By Pienkvoet-Pret groei nie net die kleintjies nie — families groei saam. 🤍

Kleuters leer nie net deur te speel nie — hulle leer ook deur SAAM te wees. 🌈Om saam met maatjies te sit, stories te lui...
24/08/2026

Kleuters leer nie net deur te speel nie — hulle leer ook deur SAAM te wees. 🌈

Om saam met maatjies te sit, stories te luister, te kyk wat ander doen en saam te ontdek, bou belangrike sosiale vaardighede en ’n gevoel van saamhorigheid. 🤍

Address

97 Cole Road, Shere
Pretoria
0081

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Pienkvoet-Pret Silver Lakes Area posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Pienkvoet-Pret Silver Lakes Area:

Shortcuts

Share

Category