Kraakvars Oudio bied aan* Stille Skaduwees* - ń 1uur Kortverhaal vir volwassenes geskryf en vertolk deur Johan Cilliers @ slegs R160. Bederf jouself met topklas luistergenot! WHATSAPP die woord Belangstel na 0726807746
Kraakvars Kinderstories
Kraakvars Kinderstories word geskryf en vertel deur befaamde stemkunstenaar, Johan Cilliers.
'n 1 uur Kortverhaal vir volwassenes uit die pen en stem van Johan Cilliers @ slegs R160. Whatsapp die woord "Belangstel" na 0726807746 of e-pos na kraakvarsoudio@ gmail.com
Topklas vermaak wag op jou!
Kraakvars Kinderstories is by Kragdag 2025, stalletjie 298, sien julle daar !
15/07/2025
Besoek Kraakvars Kinderstories by Vryfees 2025 in die Vrystaat net buite die Callie Human Saal op die Universiteitsgronde..Stalletjie A1 en kry Afrikaanse kinderstories wat ń verskil in jou kind se lewe sal maak.
04/07/2025
Kraakvars Kinderstories is by INNIBOS 2025..Stalletjie 107....want dit is LEKKER HIER!
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Contact the school
Telephone
Website
Address
Pretoria
0082