02/10/2026
🌳🧺 VAKANSIEPRET BY Naskool at Garsies! 🧺🌳
Dis VRYDAG! 😎🎉 En ons vat die vakansiepret buite toe!
📍 Zita Park
🧺 Piekniekmandjies gepak
🏃♀️ Speel, hardloop & kuier
😂 Lekker lag saam met maats
🎬 En vanmiddag… MOVIE TIME! 🍿
Van parkpret tot fliekpret — ons maak seker die vakansie is alles behalwe vervelig!
Naskool@garsies — waar vakansiedae soos vakansies voel!