Laerskool Anton van Wouw

Laerskool Anton van Wouw Laerskool Anton van Wouw is 'n top skool sedert 1925 in die hartjie van Brooklyn, Pretoria. Hier maa Eenkeer 'n Wouwtjie...altyd 'n Wouwtjie!

Hier is elke kind tuis, dartel kaalvoet en sorgeloos deur kindweesjare...geanker deur 'n skool met rotsvaste beginsels, puik akademiese standaarde, sport- en kultuurgeleenthede om van te droom...en waar speel nog prioriteit is! Hier hou bevoorregte onderwysers skool met behulp van die beste tegnologie...die klein klassies sorg vir "privaat onderwys" teen 'n fraksie van die prys! In Wouwtjieland maak ons werklik tyd vir ú kind!

Address

Dey Street, Niew Muckleneuk
Pretoria
0181

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laerskool Anton van Wouw posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Laerskool Anton van Wouw:

Shortcuts

Share