Phd 4 Toddlers Motorical Skills development program. NO CAPITAL OUTLAY. Become schools property after 36 months. Cost per month, equal to one child school fee.
Phd 4 Toddlers
Motorical Skills development program. NO CAPITAL OUTLAY. Become schools property after 36 months. Cost per month, equal to one child school fee.
11/11/2013
2morrow's Leaders!
Gaan besoek gerus die nuwe webwerf van PHD 4 Toddlers. http://www.phd4toddlers.co.za/wmenu.php
"Gehoorsame" ouers, ons kinders is vir ons "geleen" uit die Vaderhand uit Psalm 127:3. Hy het ons vertrou met Sy kroon juwele en ons gaan aan Hom verantwoording doen hoe ons SY kinders groot gemaak en opgevoed het, soos Hy ons "grootgemaak" het, met liefde, grense en dissipline. Wees eerder aan Hom gehoorsaam as aan kinders.
Kommunikasie. 'n Lewensvaardigheid wat van kleuter ouderdom gemonitor moet word. Kleuters en kinders noem deesdae hulle ouers op hulle name! Respek vir ouers, leiers en selfd die Here verdwyn op hierdie manier. Sport leer om te kommunikeer op die sportveld, anders kan die span nie hulle doel bereik nie. Hierdie kommunikasie moet respekvol en positief wees, anders sal die span nie suksesvol wees nie.
Kommunikeer jou kind respekvol met jou? Kommunikeer jou kind enigsens met jou? Kommunikeer jou kind met Jesus? Jesus help met al hierdie vrae en probleme.
" Hy genees diegebrokenes van hart en verbind hulle wonde" Psalm 147:3
17/08/2013
Babbelbekkie kleuterkampus in Magalieskruin se personeel ontvang opleiding in die Phd 4 toddler program.
17/08/2013
Babbel bekkies kleuterkampus in Magalieskruin gebruik Phd 4 toddlers program om te help met groot motoriese ontwikkeling d.m.v sport.
Sport berei jou voor vir die lewe. AL die lewensvaardighede benodig om die lewe in die oe te kan kyk, gee sport jou ook, waarvan seker die belangrikste self respek is. Elke dag van ons lewens word ons deur iemand beoordeel, dit kan goed of sleg wees soos besluit deur hierdie persoon of persone.
Jesus oordeel nie, Hy se kom soos jy is, Ek het jou onvoorwaardelik lief. Hy is nie 'n God van tweede kanse nie, maar wel 'n God van 'n nuwe begin, indien ons 'n tweede kans sou kry, beteken dit ons het gefaal met die eerste kans. In Jesus se oe kan ons NOOIT faal nie. "Ek weet wat Ek vir julle beplan, se die Here; voorspoed en nie teenspoed nie; Ek wil vir julle 'n toekoms gee, 'n verwagting! Jeremia 29:11
eerste 7 jaar is die vormingsjare van 'n kleuter. Stel hom BLOOT aan sport, NIE afrigting! kweek so 'n liefde vir sport. Dit sal lei tot 'n gesonde liggaam en gesonde gees. "Pa's, moenie te veel druk op julle kinders plaas nie, julle maak hulle moedeloos" Kol. 3:21. Kom ons wees eerder die profeet, priester en koning van ons huis en leer ons kinders van die ongelooflike liefde van JESUS!
Middellynkruising. Nodig om te ontwikkel sodat kleuter kan leer lees en skryf. Gholf, tennis, krieket ens. ontwikkel die motoriese vaardigheid speel, speel.
Kom na My toe, almal wat uitgeput en oorlaai is, en Ek sal julle rus gee. Matt. 11:28.
Jou of jou kind se lewe vervelig "doodgewoon"? Soek "opwinding" by Hom, in Sy Woord. Jesus is lief vir JOU.
Phd 4 toddlers. "Physicall development for toddlers" Kry ons kinders aktief, fisies en geestelik gesond. Dankie Jesus.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Telephone
Website
Address
Regatta Waters 22. Furrow Road 410
Pretoria
0184