Bosveld Spoortjies Kleuterskool

Bosveld Spoortjies Kleuterskool Heerlike ontspanne plaas atmosfeer waar 'n kind nog KIND kan wees. Emmers vol liefde word hier uitgedeel. Wonderlike personeel met harte van goud!

Trots om te sê ons is nou in 2026
'n volle 27
jaar oud en is elke dag geseënd!

Liefste oud Spoortjie se lieflike Matriekafskeid foto's. Julle word te vinnig groot mense!!!!! Lief julle!
25/09/2026

Liefste oud Spoortjie se lieflike Matriekafskeid foto's. Julle word te vinnig groot mense!!!!! Lief julle!

18/09/2026

In plaas daarvan om te sê: Hou op kerm en sê vir my wat is fout- sê liewer: Help my bietjie om te verstaan wat fout is.

In plaas daarvan om te sê: Hou op om soos 'n baba te praat, sê liewer- Kan jy dit vir my in jou Groot-kind stem sê?

In plaas daarvan om te sê: Ek het nou genoeg gehad van jou gekerm, raak aan sy skouer en sê dan liewer- Kom ons vat 'n breek (dis soos 'n pouse- 'n rustydjie)

In plaas daarvan om te sê: As jy nie ophou huil/kerm nie, gaan jy in jou kamer sit, probeer uitvind waarom hy so kerm en sê liewer: Ek kan sien daar is iets wat jou pla- wat makeer?

Ons spot dikwels en sê sommige kinders word HANGRY- (angry when they are hungry) Dis 'n goeie idee om dinge te ondersoek wat tot jou kind se gedrag kan bydra- het hy lanklaas geëet?, te veel suiker ingekry?, sleg geslaap?, voel hy siekerig?

As jy die oorsaak kan identifiseer, skakel dit baie onnodige bakleiery uit.

16/09/2026

Jippeeeeee!!!!! Rooilig nuus vir ouers ###xx

Trotse dame!
15/09/2026

Trotse dame!

Nuwe wonderlike vreugdes by Spoortjies ######
14/09/2026

Nuwe wonderlike vreugdes by Spoortjies ######

Lente mooi!
03/09/2026

Lente mooi!

Lente is kleur, nuwe groei, lag, dankbaar wees, roomys en baie pret ######
03/09/2026

Lente is kleur, nuwe groei, lag, dankbaar wees, roomys en baie pret ######

Address

Dr Van Der Merweweg 400, Montana
Pretoria
0182

Opening Hours

Monday 06:30 - 17:30
Tuesday 06:30 - 17:30
Wednesday 06:30 - 17:30
Thursday 06:30 - 17:30
Friday 06:30 - 17:30

Telephone

+27649509652

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bosveld Spoortjies Kleuterskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Bosveld Spoortjies Kleuterskool:

Shortcuts

Share

Category