Remediërende sessies

Remediërende sessies Intensiewe een-tot-een sessies waar daar gewerk word aan die areas waar daar 'n agterstand is of pro Ek glo dat elke kind uniek en spesiaal is.

Ek is 'n gekwalifiseerde onderwyseres wat spesialiseer in Remediërende Onderwys. My groot passie is om te werk met kindertjies wat leerprobleme of agterstande het en dus sukkel om by die vinnige spoed van die klasaktiwiteite te bly. Elke kind het potensiaal en dis vir my 'n groot voorreg om daagliks met kinders te werk met die doel om hul volle potensiaal te bereik.

10/03/2023
Ek deel nie advertensies op my blad nie, maar as iemand PUIK diens lewer reken ek 'n goeie woord is nodig. Dankie Daleen...
02/12/2022

Ek deel nie advertensies op my blad nie, maar as iemand PUIK diens lewer reken ek 'n goeie woord is nodig. Dankie Daleen Purchase! 0836505052

😆🤭
25/10/2022

😆🤭

😁😆🤪
03/09/2022

😁😆🤪

Maak vroegtydig voorsiening vir daardie lesplanne.

Today, dear teachers, I would like to thank you for everything and I mean EVERYTHING you do. I know you are exhausted an...
27/07/2022

Today, dear teachers, I would like to thank you for everything and I mean EVERYTHING you do. I know you are exhausted and some days may feel like it is just way to much. You deserve so much better!
Please know that there are still people looking at you and ADMIRING everything you do. 💕

LOVE this!
13/07/2022

LOVE this!

Be patient 💕 just do your best
07/06/2022

Be patient 💕 just do your best

Address

Pretoria

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Remediërende sessies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category