Villa Bambino Kleuterskool

Villa Bambino Kleuterskool Villa Bambino Kleuterskool

ONS VILLA BAMBINO-OUERS IS DIE BESTE! ๐Ÿ’›๐ŸฅžEen van ons oulike VBK-mammaโ€™s het ons vandag op hierdie reรซnerige dag bederf me...
30/09/2026

ONS VILLA BAMBINO-OUERS IS DIE BESTE! ๐Ÿ’›๐Ÿฅž

Een van ons oulike VBK-mammaโ€™s het ons vandag op hierdie reรซnerige dag bederf met die heerlikste pannekoeke! โ˜”๏ธ๐Ÿฅž

Dit was absoluut vingerlek-lekker en net wat ons nodig gehad het om hierdie koue dag โ€™n bietjie warmer en ekstra spesiaal te maak! ๐Ÿ˜‹โœจ

Baie dankie vir die liefde, omgee en moeite, ons waardeer julle meer as wat julle weet! ๐Ÿ’›

๐ŸŒฑ VBK se ouers bly maar net die beste! ๐ŸŒฑ

Veels geluk met jou verjaarsdag, liewe Elzay! ๐Ÿ’œ Mag die Here jou ryklik seรซn, jou beskerm en vir jou nog baie mooi en ge...
29/09/2026

Veels geluk met jou verjaarsdag, liewe Elzay! ๐Ÿ’œ

Mag die Here jou ryklik seรซn, jou beskerm en vir jou nog baie mooi en gelukkige jare spaar. Geniet jou spesiale dag! ๐Ÿ’œ๐Ÿ’œ๐Ÿ’œ

MOTIVERING MAANDAG! โœจ๐ŸŒฑโ€œEducation is not just about learning facts. Itโ€™s about discovering what you are capable of.โ€Elke ...
28/09/2026

MOTIVERING MAANDAG! โœจ๐ŸŒฑ

โ€œEducation is not just about learning facts. Itโ€™s about discovering what you are capable of.โ€

Elke kind het soveel potensiaal binne-in hulle. ๐Ÿ’›

By Villa Bambino Kleuterskool gaan leer nie net oor wat ons kleuters weet nie, maar ook oor wat hulle ontdek hulle kan doen, kan bereik en kan word. ๐ŸŒˆ

Deur speel, ontdekking en nuwe uitdagings bou ons elke dag aan selfvertroue, nuuskierigheid en โ€™n liefde vir leer. ๐ŸŒŸ

Ontdek jou potensiaal. Glo in jouself. Groei elke dag.

๐Ÿ“ 49 Kanarie Straat, Ninapark
๐Ÿ“ž 082 789 6036
๐Ÿ“… Slegs per afspraak

๐ŸŒฑ Klein begin, groot toekoms! ๐ŸŒฑ

ERFENISDAG! ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ๐ŸŒˆVandag vier ons die kleure, kultuur en tradisies wat ons Suid-Afrika so besonders maak. โค๏ธBy Villa Bambin...
24/09/2026

ERFENISDAG! ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ๐ŸŒˆ

Vandag vier ons die kleure, kultuur en tradisies wat ons Suid-Afrika so besonders maak. โค๏ธ

By Villa Bambino Kleuterskool leer ons ons kleuters van jongs af om verskille te waardeer, mekaar te respekteer en trots te wees op waar ons vandaan kom. ๐ŸŒฑ

Mag ons vandag saam vier wat ons uniek maak en wat ons aan mekaar verbind. ๐Ÿ’›

๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ Gelukkige Erfenisdag van almal by Villa Bambino!

๐ŸŒฑ Klein begin, groot toekoms! ๐ŸŒฑ

MOTIVERING MAANDAG! ๐ŸŒฑโœจโ€œEducation is the key to unlocking the world, a passport to freedom.โ€ โ€” Oprah WinfreyElke dag is โ€™...
21/09/2026

MOTIVERING MAANDAG! ๐ŸŒฑโœจ

โ€œEducation is the key to unlocking the world, a passport to freedom.โ€ โ€” Oprah Winfrey

Elke dag is โ€™n nuwe geleentheid vir ons kleuters om iets nuuts te leer, te ontdek en te groei. ๐Ÿ’›

By Villa Bambino Kleuterskool glo ons dat โ€™n goeie opvoeding die grondslag lรช vir โ€™n toekoms vol geleenthede, selfvertroue en groot drome. ๐ŸŒˆ

Leer vandag. Groei mรดre. Droom groot!

๐Ÿ“ 49 Kanarie Straat, Ninapark
๐Ÿ“ž 082 789 6036
๐Ÿ“… Slegs per afspraak

๐ŸŒฑ Klein begin, groot toekoms! ๐ŸŒฑ

MOTIVERING MAANDAG! โœจโ€œTodayโ€™s little learners are tomorrowโ€™s leaders.โ€ โ€” UnknownElke kind het die potensiaal om iets bes...
14/09/2026

MOTIVERING MAANDAG! โœจ

โ€œTodayโ€™s little learners are tomorrowโ€™s leaders.โ€ โ€” Unknown

Elke kind het die potensiaal om iets besonders te word.

By Villa Bambino Kleuterskool gee ons ons kleuters die geleentheid om elke dag te leer, ontdek, speel en met selfvertroue te groei. Ons glo dat die regte fondasie vandag, โ€™n sterk toekoms mรดre bou! ๐ŸŒŸ

Klein leerders. Groot drome. Groot potensiaal.

๐Ÿ“ 49 Kanarie Straat, Ninapark
๐Ÿ“ž 082 789 6036

BOK VRYDAG! ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆVandag trek ons groen en goud aan en wys ons trots vir ons Springbokke!Ons kleuters is reg om te sing, skr...
11/09/2026

BOK VRYDAG! ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ

Vandag trek ons groen en goud aan en wys ons trots vir ons Springbokke!
Ons kleuters is reg om te sing, skree en die Bokkies met alles in hulle te ondersteun.

๐Ÿ’š๐Ÿ’› Go Bokke! ๐Ÿ‰

INKSKRYWINGS VIR 2027 IS NOU OOP! โœจ๐ŸŒˆIs jy op soek na โ€™n plek waar jou kleinding kan speel, leer, ontdek en met selfvertr...
10/09/2026

INKSKRYWINGS VIR 2027 IS NOU OOP! โœจ๐ŸŒˆ

Is jy op soek na โ€™n plek waar jou kleinding kan speel, leer, ontdek en met selfvertroue groei? ๐Ÿ’›๐ŸŒฑ

By Villa Bambino Kleuterskool glo ons dat elke kind se reis uniek is. Ons skep โ€™n liefdevolle, veilige en stimulerende omgewing waar klein drome groot groei kan word! ๐ŸŒŸ

Kom speel. Kom leer. Kom groei.
๐ŸŽ“ Inskrywings vir 2027 is nou oop!

๐Ÿ“ 49 Kanarie Straat, Ninapark
๐Ÿ“ž 082 789 6036
๐Ÿ“… Slegs per afspraak

๐ŸŒฑ Klein begin, groot toekoms! ๐ŸŒฑ

Van klein begin tot groot prestasie! ๐ŸŒŸMia Rynners het as โ€™n klein dogtertjie haar eerste treetjies by Villa Bambino gege...
09/09/2026

Van klein begin tot groot prestasie! ๐ŸŒŸ

Mia Rynners het as โ€™n klein dogtertjie haar eerste treetjies by Villa Bambino gegee, en vandag vier ons met trots haar besondere prestasie! ๐Ÿ’›๐ŸŒฑ

Mia is gekies as Hoofdogter van Hoรซrskool Pretoria-Noord vir 2027! ๐Ÿ‘‘โœจ

Ons is ongelooflik trots op jou, Mia! Mag jy altyd aanhou om groot te droom, hard te werk en met selfvertroue jou pad te stap. ๐ŸŒˆ๐Ÿ‘ฃ

โœจ Van โ€™n klein VBK-maatjie tot โ€™n toekomstige leier โ€” wat โ€™n voorreg om jou te sien groei! โœจ

Lees meer oor Mia se prestasie hier:
https://www.facebook.com/story.php?story_fbid=1698454372289508&id=100063748852528&mibextid=xfxF2i&rdid=pAFHNlTM40iuFcxK #

Motivering Maandag ๐ŸŒŸโ€œA childโ€™s mind is not a vessel to fill, but a fire to ignite.โ€ โœจ๐Ÿ’›By Villa Bambino glo ons dat leer ...
07/09/2026

Motivering Maandag ๐ŸŒŸ

โ€œA childโ€™s mind is not a vessel to fill, but a fire to ignite.โ€ โœจ๐Ÿ’›

By Villa Bambino glo ons dat leer nie net gaan oor die vul van klein koppies met kennis nie, maar oor die aansteek van nuuskierigheid, verbeelding en โ€™n liefde vir ontdekking. ๐ŸŒฑ๐Ÿ“š

Elke vraag, ontdekking en โ€œHoekom?โ€ is โ€™n klein vlammetjie wat โ€™n lewenslange liefde vir leer kan aansteek. ๐Ÿ”ฅ๐ŸŒˆ

โœจ Inskrywings vir 2027 is NOU OOP! โœจ
Gee jou kleinding die geleentheid om te leer, te ontdek en met selfvertroue te groei as deel van die VBK-familie. ๐Ÿ’›๐Ÿ‘ฃ

๐Ÿ“ 49 Kanarie Straat, Ninapark
๐Ÿ“ž 082 789 6036

๐ŸŒฑ Klein begin, groot toekoms! ๐ŸŒฑ

Address

49 Kanariestraat
Pretoria
0156

Opening Hours

Monday 06:45 - 16:45
Tuesday 06:45 - 16:45
Wednesday 06:45 - 16:45
Thursday 06:45 - 16:45
Friday 06:45 - 16:45

Telephone

+27827896036

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Villa Bambino Kleuterskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Villa Bambino Kleuterskool:

Shortcuts

Share

Category