L/S Magalieskruin - Gallie Goggas

L/S Magalieskruin - Gallie Goggas Die toonaangewende skool waar elke kleuter sy/haar potensiaal kan bereik deur kwaliteit onderrig.

21 - 23 September 2026 .. Atletiek uitdunne vir 2027.. Massa atletiek finale.. Kouspoppe en skoene.. Sorteer kouse en sk...
26/09/2026

21 - 23 September 2026 .. Atletiek uitdunne vir 2027.. Massa atletiek finale.. Kouspoppe en skoene.. Sorteer kouse en skoene in pare van 2.. En vakansie!!!

WEEK 9 : Tema - Insekte🏃Die Goggas is opgewonde en reg vir die naellope uitdunne en massa atletiek byeenkoms van volgend...
18/09/2026

WEEK 9 : Tema - Insekte
🏃Die Goggas is opgewonde en reg vir die naellope uitdunne en massa atletiek byeenkoms van volgende week. Dankie "coach" Ruan .. op julle merke... gereed...
🇿🇦 Ons vier Erfenisdag!
Ons is trots op wie ons is en waar ons vandaan kom ....
🔥 Waar daar 'n rokie trek, word daar gebraai 🌭

Week 8 : Gesonde omgewing.. die dogters se laaste hokkie oefening en wedstryde. Hulle het dit so geniet en kan nie wag v...
12/09/2026

Week 8 : Gesonde omgewing.. die dogters se laaste hokkie oefening en wedstryde. Hulle het dit so geniet en kan nie wag vir die grootskool se hokkie nie. Dankie aan die afrigters!

Mini-hokkie Saterdag 5 Sept 2026Die koue keer nie die Gallie Goggies nie....
05/09/2026

Mini-hokkie
Saterdag 5 Sept 2026
Die koue keer nie die Gallie Goggies nie....

Week 7 - Tema : Groente🎶Dis heerlike lente.... 🎶🌺
04/09/2026

Week 7 - Tema : Groente
🎶Dis heerlike lente.... 🎶🌺

Baie geluk aan ons Vioolspinnekoppe met julle A++! Julle maak ons trots!!
02/09/2026

Baie geluk aan ons Vioolspinnekoppe met julle A++! Julle maak ons trots!!

01/09/2026
Week 6 : Die Gallie Goggas het deur die week weer hard gewerk....Vandag het ons die Gr. 7 Markdag ondersteun. "The Farm ...
28/08/2026

Week 6 : Die Gallie Goggas het deur die week weer hard gewerk....
Vandag het ons die Gr. 7 Markdag ondersteun. "The Farm Corner" se oulike plaasdiere het kom kuier en dít was beslis die kersie op die koek!

Saterdag 22 Aug 2026Mini hokkie...Gallie Goggies bo!!!
22/08/2026

Saterdag 22 Aug 2026
Mini hokkie...
Gallie Goggies bo!!!

Deur te speel, te beweeg, te ontdek en met ons maatjies te speel, bou die Gallie Goggas aan   belangrike vaardighede wat...
21/08/2026

Deur te speel, te beweeg, te ontdek en met ons maatjies te speel, bou die Gallie Goggas aan belangrike vaardighede wat die fondasie lê tot lees en skryf... vir wanneer ons Gr. 1 toe moet gaan....

Address

Veronicastraat
Pretoria
0129

Telephone

012-5481240

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when L/S Magalieskruin - Gallie Goggas posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category