Ovie Nuus - Amptelik

Ovie Nuus - Amptelik Die Amptelike Facebook Blad vir Hoërskool Overkruin
Ovie waardes : - Integriteit - Uitnemendheid

Die Amptelike Facebook Blad vir Hoërskool Overkruin
Ovie waardes : - Integriteit - Uitnemendheid - Lojaliteit - Respek - Balans

Baie sterkte aan die OvieMob met 8Beats Revue vandag, Overkruin staan bankvas agter julle! // Good luck to the OvieMob w...
05/09/2026

Baie sterkte aan die OvieMob met 8Beats Revue vandag, Overkruin staan bankvas agter julle! // Good luck to the OvieMob with 8Beats Revue today, Overkruin is behind you all the way!

Baie geluk met jou verjaarsdag! // Wishing you a happy birthday!
05/09/2026

Baie geluk met jou verjaarsdag! // Wishing you a happy birthday!

WEEKLIKSE KALENDER: 7 – 12 September 2026WEEKLY CALENDAR: 7 – 12 September 2026
04/09/2026

WEEKLIKSE KALENDER: 7 – 12 September 2026

WEEKLY CALENDAR: 7 – 12 September 2026

ARMDRUKDana-Lee van Zyl het op 7 en 8 Augustus aan die SA Armdrukkampioenskap, wat in Nelspruit plaasgevind het, deelgen...
04/09/2026

ARMDRUK
Dana-Lee van Zyl het op 7 en 8 Augustus aan die SA Armdrukkampioenskap, wat in Nelspruit plaasgevind het, deelgeneem. Sy het vir beide die Junior en Senior afdelings ingeskryf. Dana-Lee het 'n eerste plek (Links) en 'n tweede plek (Regs) in albei afdelings, behaal!

Sy het ook die wisseltrofee: Beste Junior Meisie van die Jaar, ontvang. Baie geluk Dana-Lee, ons is trots op jou!

ARM WRESTLING
Dana-Lee van Zyl participated in the SA Arm Wrestling Championships held in Nelspruit on 7 and 8 August. She entered both the Junior and Senior divisions. Dana-Lee achieved first place (left arm) and second place (right arm) in both divisions!

She also received the floating trophy for Best Junior Girl of the Year. Congratulations, Dana-Lee, we are proud of you!

PIERNEEF JEUGFEESLucy Jena het uitstekend presteer tydens die Pierneef Jeugfees, waar sy in verskeie items pragtige simb...
04/09/2026

PIERNEEF JEUGFEES
Lucy Jena het uitstekend presteer tydens die Pierneef Jeugfees, waar sy in verskeie items pragtige simbole behaal het. Baie geluk Lucy, ons is trots op jou! // Lucy Jena performed exceptionally well at the Pierneef Jeugfees, where she achieved excellent results in various categories. Congratulations, Lucy, we are proud of you!

1. Group Dramatised Poetry: A++
2. Group Open: A++
3. Group Production: A+
4. Poetry: A++
5. Poetry: A+

PIERNEEF JEUGFEESChanri Lombard het uitstekend presteer tydens die Pierneef Jeugfees, waar sy in verskeie items pragtige...
04/09/2026

PIERNEEF JEUGFEES
Chanri Lombard het uitstekend presteer tydens die Pierneef Jeugfees, waar sy in verskeie items pragtige simbole behaal het. Baie geluk Chanri, ons is trots op jou! // Chanri Lombard performed exceptionally well at the Pierneef Jeugfees, where she achieved excellent results in various categories. Congratulations, Chanri, we are proud of you!

1. Groep Gedramatiseerde Poësie: A++
2. Group Open: A++
3. Group Production: A+
4. Gedramatiseerde Poësie: A++
5. Bybelvoorlesing: A+
6. Gedramatiseerde Prosa: A+
7. Poësie: A+
8. Poetry: A+
9. Lees: A+

PIERNEEF JEUGFEESKeandra Batt het uitstekend presteer tydens die Pierneef Jeugfees, waar sy in verskeie items pragtige s...
04/09/2026

PIERNEEF JEUGFEES
Keandra Batt het uitstekend presteer tydens die Pierneef Jeugfees, waar sy in verskeie items pragtige simbole behaal het. Baie geluk Keandra, ons is trots op jou! // Keandra Batt performed exceptionally well at the Pierneef Jeugfees, where she achieved excellent results in various categories. Congratulations, Keandra, we are proud of you!

1. Group Dramatised Poetry: A++
2. Open: A++
3. Production: A+
4. Dramaties: A++
5. Comedy: A+
6. Poësie: A++
7. Poetry: A++
8. Samespraak: A++
9. Dialogue: A++

PIERNEEF JEUGFEESKayden Batt het uitstekend presteer tydens die Pierneef Jeugfees, waar hy in verskeie items pragtige si...
04/09/2026

PIERNEEF JEUGFEES
Kayden Batt het uitstekend presteer tydens die Pierneef Jeugfees, waar hy in verskeie items pragtige simbole behaal het. Baie geluk Kayden, ons is trots op jou! // Kayden Batt performed exceptionally well at the Pierneef Jeugfees, where he achieved excellent results in various categories. Congratulations, Kayden, we are proud of you!

1. Group Dramatised Poetry: A++
2. Open: A++
3. Production: A++
4. Dramaties: A+
5. Comedy: A++
6. Poësie: A++
7. Poetry: A++
8. Samespraak: A++

OVIEATER DRAMASuid-Afrikaanse Kampioenskappe vir die Uitvoerende KunsteOns is baie trots Thoriso Rammutla! Deur die SACO...
04/09/2026

OVIEATER DRAMA
Suid-Afrikaanse Kampioenskappe vir die Uitvoerende Kunste

Ons is baie trots Thoriso Rammutla! Deur die SACOPA-provinsiale rondtes het Thoriso vir die SACOPA-nasionale kampioenskap gekwalifiseer en is sy as deel van Span Gauteng gekies. Sy sal Gauteng verteenwoordig by die nasionale kampioenskap wat in Oktober 2026 in Rustenburg plaasvind. Welgedaan, Thoriso!

OVIEATER DRAMA
South African Championships of the Performing Arts

We are very proud of Thoriso Rammutla! Through the SACOPA Provincial Rounds, Thoriso qualified for the SACOPA Nationals and has been selected as part of Team Gauteng. She will represent Gauteng at the National Championships taking place in Rustenburg in October 2026. Well done, Thoriso!

Address

127 Braam Pretorius Street
Pretoria
0182

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ovie Nuus - Amptelik posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Ovie Nuus - Amptelik:

Shortcuts

Share

Category