01/07/2020
Klaskamer10 bied vanaf 6 - 9 Julie 2020 'n Winterskool Week aan vir leerders in Graad 10 - Graad 12. Vang al die werk op wat jy reeds moet kan doen en maak seker jy is gereed vir die res van die jaar! Skryf so gou as moontlik in! Plekke is beperk. Kontak ons by [email protected] vir meer inligting! Werner Cronje Martin Du Plessis
15/10/2018
Graad 12's! Die Eindeksamen is hier en ons is weer gereed met ons Bittereinder Booster Pakkette. Kies een van die opsies en kom woon ons Booster Sessies by - daardie finale afronding wat jy nodig het vir die belangrikste eksamen van jou skoolloopbaan! Kontak ons vandag vir enige navrae/besprekings
11/08/2018
Aandag graad 12 leerders! Bespreek nou plek vir die rekordeksamen booster courses. Pakkette is ook beskikbaar wat die afrondingskursus insluit. Maak seker jy is gereed vir alles wat die rekordeksamen vraestelle in jou rigting kan gooi!