Huis-Paleis Speelgroep

Huis-Paleis Speelgroep Huis-Paleis is ‘n klein, Christelike Afrikaanse speelgroep in ‘n beskermende, huislike omgewing Grootspiere en koördinasie
2. Fynspiere en kuns
3.

Oggende word spandeer met genotvolle spel met spesifieke doeleindes en sosialisering met maats. ‘n Ontwikkelings program gebaseer op ‘n verskeidenheid temas word gevolg wat die volgende insluit:
1. Visuele en ouditiewe waarneming
4. Wiskundige ontwikkeling
5. Taal en denke

'n Verskeidenheid van toerusting en apparaat, in 'n stimulerende omgewing ondersteun die ontwikkeling van die bogenoemde vaardighede. Speelgroeptye: 07h00-13h15
Huis-Paleis Speelgroep volg die Gauteng se skoolkalender. Op Openbare Vakansiedae sal daar geen speelgroep wees nie.

Veels geluk liewe Karli. 5 jaar oud! 🧚‍♂️🧚‍♀️Ons het só lekker saam gekuier vandag. Dit was die beste eerste dag van die...
08/04/2026

Veels geluk liewe Karli. 5 jaar oud! 🧚‍♂️🧚‍♀️Ons het só lekker saam gekuier vandag. Dit was die beste eerste dag van die nuwe kwartaal🎉

03/03/2026

Micah, veels geluk met jou 3de verjaarsdag seun. Dit was vet pret!

28/02/2026
Ballet oefening en ons nuwe tema seediertjies.
20/02/2026

Ballet oefening en ons nuwe tema seediertjies.

Valentynsdag 2026
14/02/2026

Valentynsdag 2026

Liewe Hans veels geluk met jou 5de verjaarsdag. Die roomys met jelliewurm was heerlik.🕷️🐛🪱
11/02/2026

Liewe Hans veels geluk met jou 5de verjaarsdag. Die roomys met jelliewurm was heerlik.🕷️🐛🪱

Liewe Liebke nou is jy 3! Veels geluk. Ons het so lekker saam met jou gevier.
03/02/2026

Liewe Liebke nou is jy 3! Veels geluk. Ons het so lekker saam met jou gevier.

Liewe Edu veels geluk met jou vierde verjaarsdag🎉
26/01/2026

Liewe Edu veels geluk met jou vierde verjaarsdag🎉

Eerste week van Januarie 2026
16/01/2026

Eerste week van Januarie 2026

09/01/2026
Huis-Paleis sluit die jaar 2025 af.
14/12/2025

Huis-Paleis sluit die jaar 2025 af.

Address

281 Margaret-Hunt Street, Garsfontein
Pretoria
0081

Opening Hours

Monday 07:00 - 13:15
Tuesday 07:00 - 13:15
Wednesday 07:00 - 13:15
Thursday 07:00 - 13:15
Friday 07:00 - 13:15

Telephone

0727374567

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Huis-Paleis Speelgroep posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category