Wonderwerkies Speelskool

Wonderwerkies Speelskool Ons streef daarna om vir elke kleuter ‘n tweede huis te wees waar ons die liefde vir Jesus kweek 🌸

Ons raak kreatief! 🤩Ons beeld uit hoe dit onder die see lyk deur klei, skulpe, pasta, seewier en plastiekseediere te geb...
24/09/2026

Ons raak kreatief! 🤩

Ons beeld uit hoe dit onder die see lyk deur klei, skulpe, pasta, seewier en plastiekseediere te gebruik 🦀🐚🪸

Spaghetti knip is nie net pret nie! Dit versterk vingers, verbeter hand-oog koördinasie en help kleuters om hul skêrvaar...
24/09/2026

Spaghetti knip is nie net pret nie! Dit versterk vingers, verbeter hand-oog koördinasie en help kleuters om hul skêrvaardighede, konsentrasie en fynmotoriese beheer te ontwikkel ✂️🍝

Die kinders gebruik sand, skulpe, water, tregters, pipette, lepels en seediere om hul eie see-toneel te skep. Hulle ontd...
24/09/2026

Die kinders gebruik sand, skulpe, water, tregters, pipette, lepels en seediere om hul eie see-toneel te skep. Hulle ontdek, skep en speel met al die skatte van die see! ⚓️🐙🐚

Getalherkenning met klippies 🌿
21/09/2026

Getalherkenning met klippies 🌿

Bak, brou en plaasdiere bou! 🐷🐷🐷
20/09/2026

Bak, brou en plaasdiere bou! 🐷🐷🐷

Plaasdiere 🐏🫏🐓🐖🐄
20/09/2026

Plaasdiere
🐏🫏🐓🐖🐄

Die maats oefen hulle skryfbewegings in meel! ✏️By Wonderwerkies Speelskool maak ons gebruik van ‘n omvattende opvoedkun...
19/09/2026

Die maats oefen hulle skryfbewegings in meel! ✏️

By Wonderwerkies Speelskool maak ons gebruik van ‘n omvattende opvoedkundige program, die DINAMO-Program van die AON met ondersteuning van die PEGS-Program.

Klein hande, groot konsentrasie!Hierdie aktiwiteit versterk nie net ons fynmotoriese vaardighede nie, dit leer ons ook v...
19/09/2026

Klein hande, groot konsentrasie!

Hierdie aktiwiteit versterk nie net ons fynmotoriese vaardighede nie, dit leer ons ook van geduld – alles terwyl ons speel, ontdek en geniet! 🤩

Address

618 William Nicol Street, Constantia Park
Pretoria

Opening Hours

Monday 07:00 - 16:00
Tuesday 07:00 - 04:00
Wednesday 07:00 - 04:00
Thursday 07:00 - 16:00
Friday 07:00 - 16:00

Telephone

+27769130648

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wonderwerkies Speelskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category