Ohana Naskool Kampus

Ohana Naskool Kampus πŸ’› Ondersteuning met huiswerk
πŸ’› Verskaf vervoer
πŸ’› Voorsien etes
πŸ’› Oop gedurende vakansies

Baie geluk met jou verjaarsdag CW.Mag jy β€˜n baie lekker dag hΓͺ en mag die Here jou sΓ«en en nog vir baie jare spaar.Genie...
08/09/2026

Baie geluk met jou verjaarsdag CW.
Mag jy β€˜n baie lekker dag hΓͺ en mag die Here jou sΓ«en en nog vir baie jare spaar.
Geniet jou spesiale dag.
🎊🎈πŸ₯³πŸŽπŸŽ‚

Juffrou AnineBaie geluk met jou verjaarsdag! Mag hierdie besondere dag gevul wees met vreugde, liefde en kosbare oomblik...
03/09/2026

Juffrou Anine

Baie geluk met jou verjaarsdag! Mag hierdie besondere dag gevul wees met vreugde, liefde en kosbare oomblikke. Dankie vir al jou omgee en liefde.

Mag die Here jou ryklik seΓ«n met goeie gesondheid, geluk en krag vir die jaar wat voorlΓͺ.

Geniet jou spesiale dag en mag dit net die begin wees van ’n wonderlike nuwe lewensjaar.

Baie geluk met jou verjaarsdag.
🀍🀍🀍

Baie geluk met jou verjaarsdag Gracelynn. Mag jy β€˜n baie spesiale dag hΓͺ en elke oomblik geniet.πŸ₯³πŸŽπŸŽ‚πŸŽŠπŸŽˆ
03/09/2026

Baie geluk met jou verjaarsdag Gracelynn.
Mag jy β€˜n baie spesiale dag hΓͺ en elke oomblik geniet.
πŸ₯³πŸŽπŸŽ‚πŸŽŠπŸŽˆ

Baie geluk met jou verjaarsdag Ruvan.Mag jy baie bederf word en elke oomblik van jou dag geniet. πŸŽπŸŽ‚πŸŽŠπŸ₯³
31/08/2026

Baie geluk met jou verjaarsdag Ruvan.
Mag jy baie bederf word en elke oomblik van jou dag geniet.
πŸŽπŸŽ‚πŸŽŠπŸ₯³

Baie geluk met jou verjaarsdag Caitlyn.Hoop jy geniet elke oomblik van jou spesiale dag. 🎈πŸ₯³πŸŽŠπŸŽπŸŽ‚
25/08/2026

Baie geluk met jou verjaarsdag Caitlyn.
Hoop jy geniet elke oomblik van jou spesiale dag.
🎈πŸ₯³πŸŽŠπŸŽπŸŽ‚

Baie geluk met jou verjaarsdag Lanri-Lee.Mag jy een baie spesiale dag hΓͺ en baie bederf word. Geniet jou daggie πŸŽŠπŸŽπŸŽˆπŸŽ‚πŸ₯³
25/08/2026

Baie geluk met jou verjaarsdag Lanri-Lee.
Mag jy een baie spesiale dag hΓͺ en baie bederf word. Geniet jou daggie πŸŽŠπŸŽπŸŽˆπŸŽ‚πŸ₯³

Gelukkige Vrouedag aan elke besondere vrou! Vandag vier ons die ongelooflike vroue wat met liefde, moed, omgee en geloof...
09/08/2026

Gelukkige Vrouedag aan elke besondere vrou!

Vandag vier ons die ongelooflike vroue wat met liefde, moed, omgee en geloof deur die lewe stap. Mag jy altyd onthou hoe kosbaar en waardevol jy is. Jy hoef nie perfek te wees om ’n verskil te maak nie – jou liefde, jou glimlag, jou omgee en die manier waarop jy ander se hand vashou, maak jou uniek.

Mag God jou elke dag nuwe krag gee wanneer jy moeg is, hoop wanneer dinge moeilik raak en vreugde in die kleinste oomblikke.

Aan elke ma, dogter, ouma, suster, vriendin, juffrou en elke vrou wat ’n verskil maak: jy is kosbaar, jy is geliefd en jy is genoeg.

Baie geluk met jou verjaarsdag Noah-LeeMag jy β€˜n baie spesiale dag hΓͺ en baie bederf word. Geniet jou verjaarsdag πŸ₯³πŸŽˆπŸŽπŸŽŠπŸŽ‚
26/07/2026

Baie geluk met jou verjaarsdag Noah-Lee
Mag jy β€˜n baie spesiale dag hΓͺ en baie bederf word. Geniet jou verjaarsdag πŸ₯³πŸŽˆπŸŽπŸŽŠπŸŽ‚

Liefste HeilaBaie geluk met jou verjaarsdag! 🀍Mag hierdie nuwe lewensjaar gevul wees met oorvloedige seëninge, goeie ges...
23/07/2026

Liefste Heila

Baie geluk met jou verjaarsdag! 🀍

Mag hierdie nuwe lewensjaar gevul wees met oorvloedige seΓ«ninge, goeie gesondheid, vreugde en sukses in alles wat jy aanpak. Dankie vir jou leiding, ondersteuning en die positiewe verskil wat jy elke dag in ons lewens maak. Jy is nie net ’n uitstekende baas nie, maar ook ’n inspirasie vir almal wat die voorreg het om saam met jou te werk.

Mag die Here jou ryklik seΓ«n, jou beskerm en jou elke dag met wysheid, vrede en krag vul. Geniet elke oomblik van jou spesiale dag

Mag al jou mooiste drome waar word.

POS BESKIKBAAR!! 1 September 2026!! Vakante pos beskikbaar by Ohana Naskool Kampus in Magalieskruin. Ons benodig β€˜n bekw...
20/07/2026

POS BESKIKBAAR!! 1 September 2026!!

Vakante pos beskikbaar by Ohana Naskool Kampus in Magalieskruin. Ons benodig β€˜n bekwame persoon wat kan help met die huiswerk, leerwerk en toesig van ons leerders.

Werksure: Maandae - Vrydae, 13:00 - 17:30
*ure sal verskil gedurende skoolvakansies.

Verantwoordelikhede en vergoeding sal tydens die onderhoud bespreek word.

Stuur CV na [email protected]

OF

Kontak vir Heila πŸ“² 079 886 7747

Address

249 Geranium Street, Magalieskruin
Pretoria
0182

Opening Hours

Monday 06:15 - 17:30
Tuesday 06:15 - 17:30
Wednesday 06:15 - 17:30
Thursday 06:15 - 17:30
Friday 06:15 - 17:30

Telephone

0798867747

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ohana Naskool Kampus posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Ohana Naskool Kampus:

Shortcuts

Share

Category