Harteliefies Dagsorg

Harteliefies Dagsorg Harteliefies is 'n klein dagsorg. Ons het 'n groot passie en liefde vir kinders! Harteliefies dagsorg is 'n klein skooltjie! Kontak ons gerus vir meer inligting.

Elke maaitjie kry baie aandag en tonne liefde. Uitstekende stimulasie word aangebied. Ons is geleë in The Reeds (Centurion)

"Play is the work of the child" Maria Montessori
05/08/2026

"Play is the work of the child" Maria Montessori

Inskrywings vir 2026 is nou oop! Sluit aan by ons oulike skooltjie!
01/10/2025

Inskrywings vir 2026 is nou oop! Sluit aan by ons oulike skooltjie!

25/09/2025
Ons leer lekker deur speel!
25/09/2025

Ons leer lekker deur speel!

Ons geniet kuns aktiwiteite baie!
19/11/2024

Ons geniet kuns aktiwiteite baie!

Ons speel en leer lekker by die skool!
19/11/2024

Ons speel en leer lekker by die skool!

Kontak ons gerus! Ons het nou 2 plekkies oop
01/08/2023

Kontak ons gerus! Ons het nou 2 plekkies oop

Paar plekkies oop vir 2022! Skryf nou in en kry 10% afslag op die eerste maand se skoolfonds.
28/01/2022

Paar plekkies oop vir 2022! Skryf nou in en kry 10% afslag op die eerste maand se skoolfonds.

01/07/2021

Volgens die POPIA Wet wat more 1 Julie 2021 in werking tree, is admin verplig om 2 vrae aan elke persoon op die blad te vra:
1. Wil jy deel wees van die blad?
2. Onderneem jy om nie die persoonlike inligting van die lede sigbaar elders te gebruik nie?
Indien jy JA kan antwoord, bly asb op die blad. Jy hoef nie 'n antwoord te stuur nie
Indien jy NEE antwoord, verlaat asb die blad vir almal se veiligheid.
Ons glo elke een verstaan en sal ons in hierdie verband help.
Indien jy nie bewus is van hierdie wet nie, vergewis jouself in die verband.

According to the POPIA Act which will come into effect tomorrow 1 July 2021, as admin we are obliged to ask 2 questions to each person on this page:
1. Do you want to be part of the page?
2. Do you undertake not to use the personal information of the members visibly elsewhere?
If you can answer YES, please stay on the page. You do not have to send a reply
If you answer NO, please leave the page for everyone's safety.
We believe everyone understands and will help us in this regard.
If you are not aware of this law, please familiarize yourself with it.

Altyd pret by Harteliefies!
23/04/2021

Altyd pret by Harteliefies!

Address

The Reeds, Centurion
Pretoria

Opening Hours

Monday 06:00 - 18:00
Tuesday 06:00 - 18:00
Wednesday 06:00 - 18:00
Thursday 06:00 - 18:00
Friday 06:00 - 18:00

Telephone

+27827419192

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Harteliefies Dagsorg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Harteliefies Dagsorg:

Shortcuts

Share

Category