Volg asseblief die volgende skakel om by die Gerries Graad 10 Wiskunde Whatsapp groep aan te sluit.
Dankie
https://chat.whatsapp.com/BfnAlHFl9B999uqdTgNRvh
Please use the following link to join the Gerries Grade 10 Mathematics Whatsapp group. Thank you
https://chat.whatsapp.com/BfnAlHFl9B999uqdTgNRvh
Mr van der Merwe
HS Gerrit Maritz
National EMIS NO: 700240051 Hoƫrskool Gerrit Maritz is a Secondary School schools specialising in Oodinary & Technology. More school details to follow.
The schools is based in Akasia, Gt, South Africa.
Hi. Ek het die fb blad begin vir HS GM. Daar is deesdae baie navrae oor skoolwerk en meer. As jy belangstel om mede admin of enigiets soos dit wil word op die blad om leerders te help, is jy of enige onderwyser of ouer groep meer as welkom. Kontak my gerus op pm of 072 878 0533
Graeme Bridger Photographers C C
Address: 1110 Pretorius St, HATFIELD, 0002
Phone:012 342 6311
Hoe lyk die slaag syfers vir 2014? Kan iemand bietjie laat weet asb?
- Theo.
Baie geluk aan die matriekklas van 2013 met julle uitstekende uitslae. Die twee top presteerders is Neo Modingoane met 7 onderskeidings en Waldo Pretorius met 6 onderskedings. Slaagsyfer 95.5%
Besoek die skool se webtuiste vir meer info.
03/12/2013
Besoek ons skool se webtuiste vir die 2014 Atletiekprogram en oatletiekoefenprogramme vir die vakansie. www.gerries.co.za.
Tuisblad | Gerrit Maritz Atletiek Op Vrydag 24 Januarie 2014 word die skool se Interhuis aangebied. AtleteWoensdag 18 September 2013 het ons atlete gaan deelneem aan 'n vri het almal oefenprogramme gekry om te volg. Neem kennis dat daar wel deur die vakansie atletiekoefeninge sal wees vanaf Maandae tot Vrydae 16:30 tot 17:3...
Matriekuitslae 2013 sal beskikbaar wees by die skool op Dinsdag 7 Januarie 2014 om 09:00 tot 11:00
03/12/2013
Alle Gerries moet onthou dat julle, julle rapporte by die skool kan kom haal op Woensdag 4 Desember 2013 vanaf 08:00 tot 09:00. Sterkte met julle uitslae.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Contact the school
Telephone
Website
Address
DAAN DE WET NEL RYLAAN
Pretoria
0182