01/10/2023
Experience the joy of music with one-on-one cello or piano lessons in Pretoria East. Annarie Rudolph-Henn is a highly qualified cellist and pianist. She has over 30 years' experience playing in various S.A. Symphony orchestras and ensembles with performances with local and international artists. Since 1990 she has been teaching children and adults in a supportive and empowering environment.
Annarie Rudolph Henn’s Music School primarily offers practical lessons, supplemented by basic music theory for learners from pre-school to matric. Music has a significant positive effect on a child’s emotional and cognitive development. It’s an invaluable asset in a child’s growth - with many of her pupils going on to become doctors, scientists and actuaries.
Annarie also provide lessons for adults, ages 18 to 70+. No prior experience is needed. Lessons are customised to a student’s pace, schedule and interests. Now’s your chance to master your favourite Beethoven sonata, or to play your number one Beatles’ song.
Duration: 30, 45 or 60 min
Price: Available on request
Languages: English or Afrikaans
Curricula: UNISA, ABRSM, Trinity College London (Exams optional)
Instruments: Rental options available
Location: Pretoria East
•
Ervaar die vreugde van musiek met een-tot-een tjello- of klavierlesse in Pretoria-Oos. Annarie Rudolph-Henn is 'n hoogs gekwalifiseerde tjelliste en pianiste. Sy het meer as 30 jaar ondervinding in S.A. Simfonie-orkeste en ensembles met optredes saam met plaaslike en internasionale kunstenaars. Sedert 1990 gee sy vir kinders en volwassenes les in ’n ondersteunende en opbouende omgewing. Die einddoel - om die musikant te bemagtig om self musiek te maak en te beoefen.
Annarie Rudolph-Henn Musiekskool bied hoofsaaklik praktiese lesse, aangevul deur basiese musiekteorie, vir leerders vanaf voorskools tot matriek. Musiek het ’n beduidende, positiewe uitwerking op 'n kind se emosionele en kognitiewe ontwikkeling. Dit is van onskatbare waarde in 'n kind se grootwordproses, met baie van Annarie se leerlinge wat dokters, wetenskaplikes en aktuarisse word.
Annarie verskaf ook lesse vir volwassenes vanaf 18 tot 70+ jaar. Geen vorige ondervinding is nodig nie. Lesse word aangepas by die student se eie tempo, vordering en belangstellings. Dit is beslis nou jou kans om jou gunsteling Beethoven-sonate te bemeester, of jou nommer een Beatles-liedjie te speel.
Tydsduur: 30, 45 of 60 min
Prys: Beskikbaar op aanvraag
Tale: Engels of Afrikaans
Kurrikulums: UNISA, ABRSM, Trinity College London (Eksamens opsioneel)
Instrumente: Huuropsies beskikbaar
Plek: Pretoria-Oos
•
Tel: +27 072 347 7124
Email: [email protected]