HTS Pretoria-Tuine amptelik

HTS Pretoria-Tuine amptelik

Share

Engineering School Specializing in Automotive and Manufacturing. Apply with us today, and walk out in Grade 12 with more than just a Matric Certificate.

Ons is 'n Ingenieurskool wat Afrikaans en Engels aanbied.

15/06/2026

🏗️INGENIEURSKOOL OPEDAG ⚙️

Soek jy meer as net 'n Matrieksertifikaat?
Moenie na sommer enige Hoërskool gaan nie, woon 'n Ingenieurskool van Spesialisasie by.

Kom na ons Opedag om te sien wat ons bied: 25 Junie, 17:00

Sluit aan by 'n skool wat leerders voorberei vir die toekoms deur middel van ingenieurswese, vervaardiging en motorspesialisasie.

✅ Bedryfserkende sertifisering
✅ Praktiese opleiding
✅ Vennootskappe met sterk en relevante nywerhede
✅ Toegang tot vakleerlingskappe, verdere studies en indiensneming
✅ Vaardighede wat leerders werkgereed maak

By Pretoria-Tuine Ingenieurskool van Spesialisasie berei ons leerders nie net voor vir eksamens nie, ons berei hulle voor vir die lewe en die werkplek.

📍1025 Commercial St, Booysens, Pretoria, 0087

📞 Kontak ons ​​as jy meer wil weet:
Skakel 0123792181
Whatsapp 0790249953
E-pos [email protected]

13/06/2026

Is jy reg vir jou volgende stap in die regte rigting?
'n Ingenieurskool is waar jy kan seker maak jy leer die nuutste vaardighede, jy bou ervaring op wat jou gaan help om 'n blink toekoms te he, en jy leer die industrie
ken nog voor jy klaar is met skool...

Stap uit ons skool uit in Graad 12 met meer as net 'n Matrieksertifikaat, stap uit met ervaring, kwalifikasies wat jy gaan kan gebruik in die werksplek, en met kennis wat jou 'n voorsprong gaan gee in enige bedryf.

Kom kuier vir ons by ons opedag!

12/06/2026

For YOUTH DAY our school's award-winning band will be preforming at CoSave, a proud partner of our school. Onthou om hulle te gaan ondersteun, dit is 'n groot voorreg vir ons leerders en ons is bitter trots op hulle!

11/06/2026

Are you ready for your next step in the right direction?

An engineering school is where you can make sure you learn the latest skills, you build experience that will help you see a future, and you get to know the industry
before you finish school...

Step out of our school in Grade 12 with more than just a Matric certificate, walk out with experience, qualifications that you will be able to use in the workplace, and with knowledge that will give you an edge in any industry.

Come visit us at our open day!

Photos from HTS Pretoria-Tuine amptelik's post 10/06/2026

We challenge YOU to our Mini MURF challenge 🫡💪
Skryf aan by die Mnr Jacobs² en wys bietjie wat jy kan doen met 'n spanmaat! Sal jy die Onderwyserspanne kan wen? 😉

Photos from HTS Pretoria-Tuine amptelik's post 10/06/2026

Join us in giving back to the community ❤️

09/06/2026

🏗ENGINEERING SCHOOL OPEN DAY ⚙️

Looking for more than just a Matric certificate?
Don't go to just any High School, attend an Engineering School of Specialisation.

Come to our Open Day to see what we offer: 25 June, 17:00

Join a school that prepares learners for the future through engineering, manufacturing and automotive specialisation.

✅ Industry-recognised certifications
✅ Practical, hands-on training
✅ Partnerships with leading industries
✅ Pathways to apprenticeships, further studies and employment
✅ Skills that make learners job-ready

At Pretoria-Tuine Engineering School of Specialisation, we don't just prepare learners for exams, we prepare them for life and the workplace.

📍1025 Commercial St, Booysens, Pretoria, 0087

📞 Contact us if you want to know more:
Phone 0123792181
Whatsapp 0790249953
Email [email protected]

09/06/2026

We would like to wish Mr Justin Jacobs all the best in his participation of the upcoming Comrades Marathon!

Comrades Marathon is Ultra Marathon (Meer as 42.2 km). Die Comrades is nou op sy 99 wedloop in die jaar 2026 en volgende jaar is dit die groot 100.

Dit is 'n unieke wedloop waar jy een jaar 'n Up-run doen en die volgende jaar die Down-Run. 2026 is 'n Up-Run waar ons in Durban begin en eindig in Pietermaritzburg. Die jaar se wedloop is een van die kortes in geskiedenis, maar net 85.777 km.

09/06/2026
09/06/2026

Is jy reg vir jou volgende stap in die regte rigting?
'n Ingenieurskool is waar jy kan seker maak jy leer die nuutste vaardighede, jy bou ervaring op wat jou gaan help om 'n blink toekoms te he, en jy leer die industrie ken nog voor jy klaar is met skool...

Stap uit ons hekke uit met meer as net 'n Matrieksertifikaat, stap uit met ervaring, kwalifikasies wat jy gaan kan gebruik in die werksplek, en met kennis wat jou 'n voorsprong gaan gee in enige bedryf.

Kom kuier vir ons by ons opedag!

Want your school to be the top-listed School/college in Pretoria?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Address


1025 Commercial Street
Pretoria
0887

Opening Hours

Monday 07:30 - 14:00
Tuesday 07:30 - 14:00
Wednesday 07:30 - 14:00
Thursday 07:30 - 14:00
Friday 07:30 - 13:15