Hoërskool Hercules
C/o Jennings & Ribbens Street, Hercules. Reception: (012) 379 4281 Hoërskool Hercules beskik oor 'n ryk tradisie en bied 'n blink toekoms aan al sy leerlinge. S.
Hier word leerders die geleentheid gebied om te groei en die hoogste standaarde na te streef. Christelike waardes is deel van ons leuse. Die skool is ingestel op gehalte onderwys wat rekening hou met die eise van ons tyd. Elke leerling vind hier die geleentheid om sy behoeftes, belangstellings en talente ten volle uit te leef. Hoërskool Hercules is 'n dinamiese skool wat hom beywer om die behoefte
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Contact the school
Website
Address
625 Ribbens Street, Daspoort, 0082
Pretoria
0030
Opening Hours
| Monday | 07:00 - 14:30 |
| Tuesday | 07:00 - 14:30 |
| Wednesday | 07:00 - 14:30 |
| Thursday | 07:00 - 14:30 |
| Friday | 07:00 - 14:30 |