29/07/2026
Breuke pret ➗✖️➕
Wiskunde onderrig vanaf Graad RR tot Graad 12. Ons leer kinders om Wiskunde te ontdek, te geniet en
29/07/2026
Breuke pret ➗✖️➕
10/07/2026
🤩👀Kyk net hier!!!
Ons Tjomme is genomineer deur die gemeenskap as een van die "Best of Pretoria's Educational service" besighede!!
Dis vir ons ñ voorreg om hiervoor genomineer te word Dankie vir elkeen van julle wat ons ondersteun deur soveel jare al!
As julle wil kan julle vir ons stem, ons is in die kategorie “Best Educational Service” ✅
🔗:
Vote Best of Pretoria Education, Lessons & Coaching | Best of SA Vote for the top schools, colleges and learning institutions in the Best of Pretoria Education category - Best of SA.
10/07/2026
Vote Best of Pretoria Education, Lessons & Coaching | Best of SA Vote for the top schools, colleges and learning institutions in the Best of Pretoria Education category - Best of SA.
29/06/2026
Kontak ons vandag!➕➗✖️
Kort julle bietjie hulp na die eksamens, ons is hier om te help en daai selfvertroue weer te kry waar mens dit soek! Tjomme met somme is n ekstra wiskunde sentrum in Menlopark wat groep en individuele klasse aanbied vir Gr. RR-12. Kontak ons gerus dat ons julle kan help ‘n voorsprong kry, en wiskunde hartjies kweek. Loer gerus wat ons aanvang TjommE met SommE Lynnwood/Menlo
Kontak ons vandag om in te skryf:
Chrisna (Gr 8-12): 0721532008
Anina (Gr RR-7): 0832362651
Ons tjomme het wild gepop die eksamen 🍿
31/05/2026
Tjomme eksamen voorbereiding➕✖️➗
Ons is hard aan die werk om daai punte te maak pop die junie eksamen
Kyk net gou👀
10/05/2026
Gelukkige moedersdag aan al ons tjomme mammas❤️❤️
‘n gedig aan elke mamma:
Sy is die stille krag wanneer storms kom,
Die standvastige hart deur dik en dun.
’n Sagte gebed, ’n leidende lig,
’n Wiegelied wat die nag stil maak.
Sy is lag wat oor kombuisvloere eggo,
En oop arms agter geslote deure.
Die hande wat genees, die stem wat verstaan,
Die een wat gebly het toe niemand anders kon.
Sy het ons wortels gegee, toe ons laat vlieg,
Elke traan afgevee wat ons probeer wegsteek het.
’n Liefde so sterk, dit het die hemel gevorm.
Die soort wat jy sien wanneer jy jou oë toemaak.
So vandag eer ons jou, met liefde en dank,
Geen kaartjie of geskenk kan jou plek inneem nie.
Vir elke oomblik, groot en klein.
Mamma, jy beteken alles vir my.
Vandag wil ons net ’n oomblik neem om dankie te sê vir alles wat julle doen. Dankie vir elke vroegoggend, elke huiswerk-sessie, elke “jy kan dit doen”, en elke drukkie na ’n moeilike dag. Julle liefde, geduld en ondersteuning maak ’n groter verskil as wat woorde ooit kan beskryf. Soos in wiskunde leer ons kinders dat elke klein stap tel en mammas wys elke dag dat klein dade van liefde optel tot iets ongelooflik groot.
Mag julle vandag bederf word en onthou word vir die ongelooflike rol wat julle speel.
Liefde Die Tjomme span❤️
| Monday | 09:00 - 18:00 |
| Tuesday | 09:00 - 18:00 |
| Wednesday | 09:00 - 18:00 |
| Thursday | 09:00 - 18:00 |
| Friday | 09:00 - 15:00 |