KinderCare Kampus

KinderCare Kampus Ons is โ€˜n Christelike baseerde privaat kleuterskool wat glo dat kinders die beste leer wanneer hulle gelukkig, veilig en gestimuleer voel.
(2)

Ons gebruik โ€™n speletjies-gebaseerde benadering tot leer wat kinders aanmoedig om met selfvertroue te ontdek.

Dis heerlike lente, die winter is verby! ๐ŸŒธ๐ŸŒบ๐ŸŒท๐ŸŒป๐ŸŒน๐ŸŒผ๐Ÿชป
02/09/2026

Dis heerlike lente, die winter is verby! ๐ŸŒธ๐ŸŒบ๐ŸŒท๐ŸŒป๐ŸŒน๐ŸŒผ๐Ÿชป

Bok Vrydag!! ๐Ÿ’š๐Ÿ’›
24/08/2026

Bok Vrydag!! ๐Ÿ’š๐Ÿ’›

๐ŸŒพ๐ŸดThe Farm Corner het by ons kom kuier!Wat โ€™n wonderlike en spesiale dag by KinderCare Kampus! Ons maatjies het โ€™n onver...
19/08/2026

๐ŸŒพ๐ŸดThe Farm Corner het by ons kom kuier!

Wat โ€™n wonderlike en spesiale dag by KinderCare Kampus! Ons maatjies het โ€™n onvergeetlike ervaring gehad toe die plaas diere by ons skool kom kuier het. ๐ŸคŽ

Die kinders kon van naby kennis maak met die diere, meer leer oor die plaas lewe en selfs โ€™n bietjie poniepret geniet! ๐Ÿดโœจ

Dit was โ€™n dag vol opgewondenheid, groot glimlagte en nuwe ervarings. Ons is sรณ dankbaar vir die geleentheid om leer en pret op so โ€™n praktiese manier te kombineer! ๐ŸŒฑ๐Ÿ‘ฉโ€๐ŸŒพ

Baie dankie aan The Farm Corner vir โ€™n fantastiese besoek! Ons maatjies sal hierdie spesiale dag nog lank onthou.

18/08/2026

The Farm Corner het kom kuier!

Beroepsdag! ๐Ÿ‘ฎ๐Ÿปโ€โ™‚๏ธ๐Ÿ‘ฉ๐Ÿฝโ€โš•๏ธ๐Ÿ‘จ๐Ÿผโ€๐ŸŒพ๐Ÿ‘ฉ๐Ÿผโ€๐Ÿซ๐Ÿ‘ฉ๐Ÿปโ€๐Ÿ”ฌ๐Ÿง‘๐Ÿฝโ€๐Ÿš’๐Ÿ‘จ๐Ÿผโ€โœˆ๏ธ๐Ÿ‘ฉ๐Ÿผโ€๐Ÿ”ง๐Ÿง‘๐Ÿปโ€๐Ÿ’ป
14/08/2026

Beroepsdag! ๐Ÿ‘ฎ๐Ÿปโ€โ™‚๏ธ๐Ÿ‘ฉ๐Ÿฝโ€โš•๏ธ๐Ÿ‘จ๐Ÿผโ€๐ŸŒพ๐Ÿ‘ฉ๐Ÿผโ€๐Ÿซ๐Ÿ‘ฉ๐Ÿปโ€๐Ÿ”ฌ๐Ÿง‘๐Ÿฝโ€๐Ÿš’๐Ÿ‘จ๐Ÿผโ€โœˆ๏ธ๐Ÿ‘ฉ๐Ÿผโ€๐Ÿ”ง๐Ÿง‘๐Ÿปโ€๐Ÿ’ป

09/08/2026
๐—ฃ๐—ข๐—ฆ ๐—œ๐—ฆ ๐—š๐—˜๐—ฉ๐—จ๐—Ÿ.
04/08/2026

๐—ฃ๐—ข๐—ฆ ๐—œ๐—ฆ ๐—š๐—˜๐—ฉ๐—จ๐—Ÿ.

Ons kleinste lyfies geniet storie tyd ๐Ÿ“–
27/07/2026

Ons kleinste lyfies geniet storie tyd ๐Ÿ“–

๐Ÿ“š Gr. R by KinderCare Kampus โ€“ 2027 Inskrywings Nou Oop!Ons sien daarna uit om nog โ€™n groep leergierige Gr. R-maats op h...
27/07/2026

๐Ÿ“š Gr. R by KinderCare Kampus โ€“ 2027 Inskrywings Nou Oop!

Ons sien daarna uit om nog โ€™n groep leergierige Gr. R-maats op hul skoolreis te verwelkom in 2027.

๐Ÿ“ Plekke is nou beskikbaar!

Vir enige navrae of om jou kind se plek te bespreek, kontak ons gerus.

0714104784

Funky Kouse dag! Ons maats was vreeslik kreatief vandag ๐Ÿงฆ
24/07/2026

Funky Kouse dag! Ons maats was vreeslik kreatief vandag ๐Ÿงฆ

Address

219 & 223 Kalipie Straat
Pretoria

Opening Hours

Monday 06:00 - 18:00
Tuesday 06:00 - 18:00
Wednesday 06:00 - 18:00
Thursday 06:00 - 18:00
Friday 06:00 - 18:00

Telephone

+27714104784

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when KinderCare Kampus posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to KinderCare Kampus:

Shortcuts

Share