Speel-Speel Skool Wingatepark

Speel-Speel Skool Wingatepark Speel- Speel Skool skep ‘n liefdevolle, rustige en veilige omgewing vir jou mees kosbare besitting/s!

Today is our dearest Lienkie’s Birthday! 🎉💗Happy Birthday, Lienkie!Thank you for coming to work every day with so much e...
25/09/2026

Today is our dearest Lienkie’s Birthday! 🎉💗

Happy Birthday, Lienkie!

Thank you for coming to work every day with so much energy, love and positivity. Your beautiful smile never goes unnoticed, and we truly appreciate the warmth you bring with you every day.

Thank you for all the love, patience and care you show our precious babies. You have such a special way of making them feel safe, loved and cared for.

We pray that you will have a beautiful and blessed year ahead, filled with happiness, love and many wonderful memories.

May you be spoiled rotten today, because you deserve it! 🥳🎂💕

Lots of love,
Your Speel-Speel Family
💜💛❤️💙💚

Ons baie spesiale hoof se verjaarsdag! Ons almal is BAIE lief vir jou, liewe Cherne Harris! 🩷🩷🩷
23/09/2026

Ons baie spesiale hoof se verjaarsdag!

Ons almal is BAIE lief vir jou, liewe Cherne Harris! 🩷🩷🩷

VANDAG VERJAAR ONS LIEWE SKOOLHOOF, CHERNÈ! BAIE geluk met jou verjaarsdag, liewe Chernè! Dankie dat jy 'n verskil maak ...
23/09/2026

VANDAG VERJAAR ONS LIEWE SKOOLHOOF, CHERNÈ!

BAIE geluk met jou verjaarsdag, liewe Chernè!
Dankie dat jy 'n verskil maak in die lewe van elke liewe personeellid en Speel-Speel maatjie.

Dankie vir alles wat jy doen, maar veral vir hoeveel van jouself jy elke dag vir Speel-Speel gee.

Jy is 'n BESONDERSE leier en ons is SO dankbaar om jou deel van ons Speel-Speel-familie te hê!

Mag jy 'n spesiale verjaarsdag hê, gevul met liefde, vreugde en baie seën!

LIEFDE,
Jou Speel-Speel-familie 🩷

Happy Birthday, Florance! 🥳Although you have only been part of our family for a few months, it honestly feels like you h...
20/09/2026

Happy Birthday, Florance! 🥳

Although you have only been part of our family for a few months, it honestly feels like you have been with us for so much longer. ❤️

Thank you for your lively personality, your beautiful energy, and all the joy and laughter you bring to our team. We truly appreciate you and everything you contribute.

May your birthday be filled with love, happiness, laughter and all the wonderful things you deserve.

Happy Birthday, Florance! May this new year of your life be absolutely amazing!

18/09/2026

Die week was beslis een van ons gunsteling instappies! 🚆😁 Die treintjie het kom kuier!

Met ons vervoertema van die week was hierdie sommer ’n GROOT bederf. Daar is niks lekkerder as om te sien hoe ons liefste kinders hulself geniet nie! 🩷

Vandag verjaar ons liefste Ansoné! 🌸Baie geluk met jou verjaarsdag, Ansoné! ❤️Baie dankie vir die mens wat jy is, maar o...
12/09/2026

Vandag verjaar ons liefste Ansoné! 🌸

Baie geluk met jou verjaarsdag, Ansoné! ❤️

Baie dankie vir die mens wat jy is, maar ook vir die ongelooflike juffrou wat jy vir ons Krappies is. Jy is ’n juffrou wat opreg omgee en soveel moeite doen om in te koop in elkeen van jou kindertjies se emosionele welstand. Dit is voorwaar ’n besondere gawe, en ons is regtig so geseënd om jou deel van ons Speel-Speel-familie te hê.

Mag jy vandag al die liefde ervaar wat jy verdien en die dag sommer behoorlik geniet. Mag jy lekker bederf word en weet hoe spesiaal en waardevol jy vir ons is.

Baie liefde,
Jou Speel-Speel Familie
💜💛❤️💙💚

Vandag verjaar ons liefste Annikie,Baie geluk met jou verjaarsdag, Annikie! 🎉Baie dankie vir alles wat jy vir ons babatj...
11/09/2026

Vandag verjaar ons liefste Annikie,

Baie geluk met jou verjaarsdag, Annikie! 🎉

Baie dankie vir alles wat jy vir ons babatjies doen. Dankie dat jy altyd daar is en met soveel liefde na hulle omsien. Jy kom altyd werk toe met ’n glimlag en soveel warmte.

Mag jy jou spesiale dag geniet en al die liefde en bederf ervaar wat jy verdien.

Baie liefde,
Jou Speel-Speel Familie
💜💛❤️💙💚

Vandag verjaar ons liefste Nunu! 🎉Baie geluk met jou verjaarsdag, Nunu! 💜Baie dankie vir die wonderlike mens wat jy is. ...
10/09/2026

Vandag verjaar ons liefste Nunu! 🎉

Baie geluk met jou verjaarsdag, Nunu! 💜

Baie dankie vir die wonderlike mens wat jy is. Dankie dat jy altyd met ’n glimlag werk toe kom, dat jy elke dag jou beste gee, en dat jy so liefdevol saam met jou juffrou werk om ’n verskil in elke kindjie se hart te maak.

Ons waardeer jou en alles wat jy doen opreg. Ons is so dankbaar om jou as deel van ons Speel-Speel-familie te hê en hoop dat die jaar wat voorlê vir jou baie mooi oomblikke, geluk en seëninge sal bring.

Mag jy vandag geseën, geliefd en behoorlik bederf word — jy verdien dit! 💐

Baie liefde,
Jou Speel-Speel-familie
💜💛❤️💙💚

Ons liefste Michelle verjaar vandag! 🎉Michelle, baie geluk met jou verjaarsdag! 💜Baie dankie vir die ongelooflike rustig...
10/09/2026

Ons liefste Michelle verjaar vandag! 🎉

Michelle, baie geluk met jou verjaarsdag! 💜

Baie dankie vir die ongelooflike rustige, liefdevolle en sagte juffrou wat jy vir ons Hasies is. Jou geduld, warmte en mooi hart maak ’n verskil in hulle wêreldjie.

Ons is ongelooflik trots op hoe jy gegroei het en kan nie wag om te sien hoe jy verder gaan groei, leer en blom nie. 🌸

Mag hierdie ’n onvergeetlike verjaarsdag wees, gevul met baie liefde, lag, bederf en al die mooi dinge wat jy verdien.

Baie liefde
Jou Speel-Speel Familie
💜💛❤️💙💚

Ons het hierdie lentedag in styl gevier!        WELKOM LENTE!🌷🪻🌼🌸
01/09/2026

Ons het hierdie lentedag in styl gevier!

WELKOM LENTE!🌷🪻🌼🌸

Address

826 Barnardstreet
Pretoria
0181

Opening Hours

Monday 06:30 - 17:30
Tuesday 06:30 - 17:30
Wednesday 06:30 - 17:30
Thursday 06:30 - 17:30
Friday 06:30 - 17:30

Telephone

+27766974211

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Speel-Speel Skool Wingatepark posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Speel-Speel Skool Wingatepark:

Shortcuts

Share

Category